Elize_718

56 – Pretoria (Montana), Gauteng, South Africa

2
0

Elize_718

56 – Pretoria (Montana), Gauteng, South Africa

Kom ons verander dit in n feeverhaal

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Updated: Today

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is n opregte mens met hoe waardes. Ek is eerlik en opreg en soek na vriende met dieselfde vooruitsig in die lewe. Respek en eerlikheid is baie belangrik. Ek is baie lief vir God en, Hy is eerste in my lewe. Daar kan niks beter wees in die lewe as opregte liefde nie. Wees altyd eerlik en los jou verlede agter jou. Bou saam aan n nuwe hoofstuk. Ek is n famile mens. Ek hou nie van aggressie en leuns nie. As jy iemand is wat nie vertrou kan word nie, hou verby. Ek is n huislike mens, hou van braai, movies, visvang. Natuur en het n groot liefde vir diere. Ek sing graag. Ek sal graag iemand wil ontmoet wat die mooi in n vrou sien en haar kan vertroetel en beskerm soos God van jou verwag. n Goeie opregte man bring die mooi uit n vrou uit.

About Her Ideal Match

Ek soek na daardie spesiale mens wat my as vrou kan wardeer, my kan respekteer en my aanvaar vir wie en wat ek is. Hy moet my kan optel en my laat veilig voel. Hy moet standvastiheid he, en weet wat hy in die lewe wil he.Geen agressie, leuns of rond lopers nie. "One womans man". Wardeer die mooi dinge van die lewe. Ek hou van bederfies en moet geliefd voel. Stel God eerste, en bou aan iets baie besonders. Ek hou van saam dinge doen wat vir altwee lekker kan wees. Reis, fliek, etes, uitstappies ens. Die Ding wat n verhouding die vinnigste vernietig is Ontrouheid, Geen respek, Leuns, Oneerlikheid, Valsheid.

What Her Friends Say

Elize_718 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Montana), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
56
Star Sign:
Gemini
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Black
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Ask me later
Occupation:
Medical / Dental
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
52 - 65
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 180cm (5' 10.9")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Stocky
Looks:
Above Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Elize_718 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.