In Her Own Words
About Her
Whoopie want ek is oulik, lag maklik. Baie lief vir Jesus, die natuur, buitelewe, musiek visvang en n tjoppie op die kole. Is heerlik om net rustig saam iemand te wees wat eerlik is en Jesus bo alles liefhet. Ek is eerlik, betroubaar opreg. Mors nie met ander se harte.
Narsiste, kansvatters en liegbekke nie welkom. Hou asb verby. Dankie dat jy so gaaf is. Ook as jy n ryk vrou soek. Hou verby.
About Her Ideal Match
Jy is die man van my hart. Jesus het jou vir my gekies. Net vir my. Ons twee gaan saamlag, saam die lewe geniet. Ek weet sommer jy hou ook van die natuur, buitelewe, tjoppie op die kole en mooi musiek. Hande vashou en sommer net rustig wees bymekaar.
Ons twee ek en jy is vir altyd. Ek jok nie, bedrieg nie en sal jou liefhê vir altyd en ñ dag. Ons twee het genoeg seergekry. Maar nou is ons genees en gaan saam saam gaan ons Jesus dien en hierdie laaste deel van ons pad die mooiste deel maak. My hartjie wag vir jou
What Her Friends Say
MyneTeddy hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Richards Bay, KwaZulu-Natal, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
163cm (5' 4.2") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Ask me later | |
Other Languages: |
Afrikaans; English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
Amanzimtoti; Ballito; Empangeni; Hluhluwe; Mtubatuba; Richards Bay; St Lucia (KwaZulu-Natal, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
50 - 64 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Bachelors degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
MyneTeddy has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.




