In Her Own Words
About Her
Familie, opregte vriende, my peetkind, my twee katte, blomme, sjokolade en 'n lekker Wimpy-koffie, dis van die dinge wat my gelukkig maak.
Ek is 'n Christen en probeer my lewe so lei. Ek mors nie met ander mense nie, en dis hoekom eerlikheid, lojaliteit, respek vir my so belangrik is.
Ek's so tussen 'n introvert en ekstrovert. Nie doodstil nie, maar ek loop ook nie by 'n plek in en maak vriende links en regs nie. Meer ernstig, maar ek het 'n goeie sin vir humor ook.
Ek geniet dit om te reis, veral oorsee, maar waardeer net soveel die eenvoudige dinge – 'n kuier saam met familie en vriende of 'n rustige aand by die huis met 'n goeie fliek en 'n glasie wyn. Ek rook nie.
Ek het 'n omgee-hart, veral as dit kom by ouer mense, kinders en diere en ek raak betrokke, as ek 'n verskil kan maak.
About Her Ideal Match
Ek is op soek na Christen man. Iemand wat eerlik, opreg en vriendelik is met 'n positiewe uitkyk op die lewe. 'n Hardwerekende man met sy voete stewig geplant.
'n Man wat lekker kan lag met 'n goeie sin vir humor, maar dan ook ernstig kan raak as dit moet.
Ek het nie kinders nie, maar as kinders deel is van jou pakkie, sal dit my glad nie pla nie want ek is lief vir kinders.
As jy net 'n "lekker tyd" wil he of in enige vorm van verhouding is, is ons nie vir mekaar bedoel nie. Ek mors met niemand nie.
Ek doen nie die "jag werk" nie. As jy dink jy sal my dalk beter wil leer ken, stuur boodskappe en vra my vir koffie. ek mag dalk hallo se, maar die res is up to you.
Gepraat van jag, as jy dink vroue of diere jag is 'n sport of plesier, beweeg aan.
As jy glo goeie verhoudings is gebou op liefde, respek, eerlikheid en nie langer lus is vir games speel nie, kontak my gerus.
What Her Friends Say
BlommeKind007 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
51 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
164cm (5' 4.6") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Open to possibilities | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Pretoria (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
45 - 57 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance |
Favourite Colour: |
Red |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Reading: |
It's just OK |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |

