In Her Own Words
About Her
Ek moet sê ek hou niks van dating sites nie maar ek gaan nie maklik iemand ontmoet in my omgewing nie 🤷🏻♀️🤦🏻♀️
Ek is beslis "street wise" en kan 'n gesprek handhaaf met meeste mense.
Baie goeie goue sin vir humor!
Ek lief my effe grys hare en natuurlike voorkoms, is 1.7m lank, lig met grimering, doen nie botox en fillers nie....as jy kort/petite/atleties verkies dan is ek nie vir jou nie. My foto's is nuut.
Baie netjies, skoon en goed versorg, nie net op myself nie maar my hele omgewing.
Ek is 'n nie-roker ...ek is ook 'n nie-drinker 🥂
Ek het nie kinders nie, dit maak hoegenaamd nie van my 'n koue mens nie, inteendeel ek het 'n hart vir mense, diere en "soet" goed gemanierde kinders en kleinkinders ☺️😉
Ek het Geen ander bagasie nie ...dis maar net ek.
Love musiek skryf ♡ musiek is my passie.
Baie spontaan, gemaklik, ekstrovert. Saam lag is mos diep lekker.
Lief goeie kommunikasie.
Ek is op soek na iets langtermyn met diepte, respek, lojaliteit en bedoeling, want dis wat jy van my sal kry.
En lief lekker dans, braai, kamp en saam met familie en vriende wees maar my huis is ook my hart en waardeer tuis wees net so baie.
Mense vind maklik aanklank by my ek het 'n oop geaardheid.
Niemand is so hoog geteel dat hy/sy kan neersien op ander nie...niemand!
About Her Ideal Match
Geen getroude mans.
Jy dien jou Skepper sonder om 'n suur pruim te wees.
Jou liefde en tyd vir jou maat is vir jou 'n prioriteit en 'n lekkerte.
Foto's is hoe jy nou lyk, nie AI gedokter nie, wees jouself, iemand sal van jou hou nes jy is.
Humor! Ek wil saam met jou lag en lewe maar ook saam met jou kan stil wees. Nie 'n manlike drama king nie 😂 Narsiste en humeurige mans is onaangenaam en ongelukkig nie goeie verhoudings materiaal nie.
LANGER mans ( 1.8m+), goed versorg, higiënies en skoon, matige gewig.
Rook kan dalk problematies wees, ek is 'n nie-roker. ’n Sosiale drinker met perke kan werk ...ek is ook 'n nie-drinker 🥂
Indien jy van vroeg tot laat met 'n glas moet sit of loop sal ons nie saamwerk nie ☺️
Ek vertrou jou bagasie is afgehandel...
Ek hoop regtig jy is spontaan, gemaklik in jou eie vel, en kan goed kommunikeer.
Jy en jou mense is gemaklik en oop — ek wil graag deel word van jou wêreld en belangstellings sonder om my persoonlikheid kleiner te maak om in jou lewe in te pas, of jy jou persoonlikheid om by myne te pas..wees net jouself asb.
'n "Deal-breaker" in 'n toekomstige verhouding sal wees as jy nie finansieël gevestig met jou eie huis, voertuig, pensioen/ salaris is nie.
'n Man wat opstaan met 'n doel, eerlik leef, respekvol teenoor ander optree, integriteit as rigtingwyser kies is reeds bo-aan my lysie, dis aantreklike eienskappe.
Ek is op soek na iets langtermyn met diepte, respek en bedoeling, dis wat jy van my sal kry.
Hier binne my hoop ek jy het ook 'n liefde vir goeie musiek, kan dalk dans al boer jy nie op die dansbaan nie, jy hou van braai, karavaan kamp en saam met familie en vriende wees maar jou huis/ek is ook jou hart en jy waardeer tuis wees net so baie.
Kom maak gerus kennis, al soek jy net 'n goeie aktiwiteits vriendin en nie noodwendig 'n verhouding nie.
As die gesels vloei is 'n koffie kuier en/of 'n video call nie iets om te probeer vermy nie so kan albei sommer vinnig sien of daar hoop is vir meer...
What Her Friends Say
LimitedEdition1966 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Hartbeespoort, North-West, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
59 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
170cm (5' 6.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Artistic / Musical / Writer | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Western Cape; Eastern Cape; Gauteng; North-West; Northern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 64 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Executive / Management; Labour / Construction; Medical / Dental; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Other | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Quiet; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Celibacy; Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A music concert; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Alternative; Classical; Country & Western; Folk; Instrumental; Latin |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Fiction; Religious; Romance; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Dramas; Nature / Wildlife; Reality shows |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Action; Documentary; Drama; Horror; Mystery; Romance |
Interests: |
Board games; Making Music; Photography; Reading; Writing books; Writing poetry |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Camping; Dancesport; Darts; Swimming; Table Tennis; Walking |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
Pub Grub; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work at home |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Power; Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Finally writing that novel |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful; Optimistic |
Honesty: |
Extremely |







