In Her Own Words
About Her
Ek is vriendelik en lojaal, het al 22 jaar die selfde vriende. Ek hou daar van om uit te gaan maar gee ook glad nie om, om net by die huis te sit nie. Ek hou baie van musiek en ook markte. Ek kan maklik n Saterdag by Lavender Kontrei mark deurbring en na die kunstenaars luister. Ek is nie ryk nie maar sorg vir my self. Ek soek nie n man wat werkloos is en net n veilige hawe soek nie.
Die aandag wat jy insit sal jy dubbeld terug kry. Ek is n baie liefde volle persoon.
My kinders is volwasse maar speel tog n groot rol in my lewe.
About Her Ideal Match
Ek soek na iemand wat lojaal en vriendelik is. Iemand wat almal met respek behandel. Ek soek n maat, nie n baas nie. Ek soek iemand wat saam met my dinge doen, al is dit net tv kyk. Ek is moeg daarvoor om alleen na partytjies, markte ens te gaan.
Ek weet almal is besig en werk maar maak tyd om by my uit te kom. Ek sal die selfde doen.
Oneerlikheid gaan nie vir my werk nie en as jy eerder by die huis sit en drink totdat jy aan die slaap raak gaan ook nie vir my werk nie.
What Her Friends Say
vriendelikeweduwee hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Pretoria-Noord), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
53 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
162cm (5' 3.8") | |
Body Type: |
Ask me later | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
48 - 58 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
190cm (6' 2.8") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
vriendelikeweduwee has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



