In Her Own Words
About Her
Ek is die soort vrou wat hard lag, sag liefhed & reguit praat. Ek verkies egtheid bo vertoon, kwaliteit bo kwantiteit en vrede bo drama! My lewe is 'n mengsel van spontane avonture, goeie wyn, diep intelligente gesprekke, familie, vriende en baie humor.
Ek ken my waarde. Ek jaag nie mense nie, ek jaag herinneringe. Respek is nie onderhandelbaar nie, integriteit is sexy en intelligensie is aantreklik. As jy nonsens bring, gaan jy dit alleen terugdra PLUS die gevolge daarby ...
Ek glo dat ouderdom net beteken jy het meer stories, beter oordeel en duurder velroom!
About Her Ideal Match
Hy hoef nie perfek te wees nie ... net EG
Opsoek na 'n man wie se karakter harder praat as sy beloftes. 'n Man wat sy woord hou, respek natuurlik uitleef en weet dat integriteit nie 'n talent is nie, maar 'n leefstyl!
Jy moet intelligent genoeg wees om my uit te daag, selfversekerd genoeg om nie deur my onafhanklikheid bedreig te voel nie en wys genoeg om te weet dat ware liefde uit klein konsekwente dade bestaan.
Jy lag maklik, het goeie maniere, kommunikeer eerlik en speel nie emosionele skaak nie! Geen speletjies, geen drama, geen versteekte agendas nie, ek het lankal opgehou om potensiaal te date - ek date karakter.
Die belangrikste ... jy moet bereid wees om MY te kies elke dag, nie omdat jy MOET nie maar omdat jy nie wil ophou nie.
What Her Friends Say
InaD hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
177cm (5' 9.7") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
54 - 68 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Above Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
InaD has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


