In Her Own Words
About Her
Dankie dat jy die tyd neem om hier te stop en lees meer oor my....
Ek is onafhanklik, positief, vriendelik en met albei voete stewig op die grond. Ek waardeer intelligensie, deursigtigheid, buigsaamheid, 'n goeie sin vir humor en mense wat hul woord hou.
...Of dit nou 'n naweekwegbreek, kamp of "glamping", motorfiets rit, 'n goeie boek of 'n koppie koffie met lekker gesprekke is. Ek is lief vir staproetes, mosaïekkuns, buitelewe, motorfietsry, kamp en om nuwe plekke te ontdek.
🌄☕🚶♀️🎨🌺🌻
Ek hou nie van oneerlikheid, emosionele speletjies, manupilasie en onnodige drama nie. 🙄
Ek glo die mooiste oomblikke in die lewe word gedeel.
About Her Ideal Match
Ek soek 'n man wat eerlik, lojaal en emosioneel volwasse is. Iemand wat met respek kan kommunikeer en deernis kan toon. Vriendelik, opreg en het 'n sagte hart. Hy het 'n goeie sin vir humor, geniet die lewe en natuurlik avontuurlustig kan wees. Kamp is 'n plus punt.🏕️
Ek bewonder 'n man met integriteit, goeie waardes en 'n positiewe lewens uitkyk. Hy is betroubaar, verantwoordelik en behandel ander met vriendelikheid en respek.
🥰👍
"Dealbreakers" soos dit genoem word:
Ek glo in eerlikheid, respek en oop kommunikasie. Daarom pas oneerlikheid, manipulasie, emosionele onvolwassenheid, ontrouheid en gebrek aan respek nie by my waardes nie.
Dankie dat jy 'n draai gemaak het.
What Her Friends Say
Lientjie_543 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Boksburg, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
174cm (5' 8.5") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Health / Social Care | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
60 - 65 | ||
Star Sign: |
Libra | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Above Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English; German | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Lientjie_543 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


