ChristelikeLiefdeChristelikeLiefde
ChristelikeLiefde

40 – Brandfort (Brandfort - Freestate), Free State, South Africa

ChristelikeLiefdeChristelikeLiefde
1
0

ChristelikeLiefde

40 – Brandfort (Brandfort - Freestate), Free State, South Africa

N vriendskap wat kan verander in oneindige liefde

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Updated: Yesterday

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek is n ekstrowert, hou van drukkies, geselskap,en bederf.Ek hou van oog kontak geselskap. Ek is n eerlike en opregte man soos hulle se die goeies is altyd skaars, Ek is n Christen en dien die Here vol uit.Ek is glad nie n synig mens nie maar pas my goed op en waardeer wat ek het.Ek is n baie reguit mens wat nie tyd het vir leuns en ondankbaarheid nie. Ek is n baie sagte mens en liefdevol hou baie van kinders. Ek hou van lag en grappe maak.Ek hou van gat skuur, Hike, Kamp, See, Wildtuin, Watervalle besoek en die natuur geniet. Ek is n stil mens maar as die geselskap lekker is, gesels ek redelik genoeg.Ek het 1 seun hy is 18 en n baie liefdevolle mens met goeie maniere en waardes. Ek is nie perfek nie maar hou van skoon en netjies wees. Ek hou nie van aan houdend vloek, skreeu of die Here se naam ydelik te gebruik nie.Ek is n oop boek en plat op die aarde. Ek is glad nie n jaloerse mens nie maar kan wees vir die regte redes.Ek hou van kos maak, my hande is nie rond nie ek is nie iemand wat net sit en kyk hoe word goed gedoen nie, braai en later n bom fire met geselskap is altyd n wenner.Ek is n man wat werk toe gaan en huis toe kom, ek sal my pas maat altyd eerste stel.Ek hou niks van stryk werk,of hout werk nie.Ek is n geduldige mens maar hou nie van sukkel nie.Ek het n soet tand 1. Chocolates 2. Pizza 3. Biltong. Ek is n hard werkende persoon, ek probeer alles self doen maar meer met hande as papier werk. ek hou daar van om mense te help wat werklik sukkel veral as daar nie kos is nie.Ek wil graag trou omdat dit gelowig is maar nie gejaag nie.Ek kan baie impulsief wees maar bid ook eers voor ek n besluit moet neem.

Wat my aan trek na n vrou is, Skoon en netjies, gesonde hare, goeie persoonlikheid, lag, kan n grap vat, en smile.
Ek is n "Go getter" weet wat ek in die lewe wil he.

About His Ideal Match

Ek soek iemand wat mooi na haar self kyk en haar self op pas, plain en simpel, soek nie n pop nie, sy moet plat op die aarde wees nie nodig vir make up elke dag nie haar keuse. Sy moet vriendelik en liefdevol wees. Sy moet ook die Here saam my dien en bv nie skaam wees om saam my te bid nie. Sy moet selfstandig wees en ook werk maar as daar omstandighede is kan n mens daar oor gesels. Sy moet ook haar 100% gee en so sal ek ook, Sy moet positief wees oor die lewe. Sy moet altyd eerlik wees met my, geen geheime of leuns nie al is dit hoe groot of klein.
Sy moet my nie rond neek nie. Indien sy n kind het of kinders het sal ek hom/haar/ hulle aanvaar soos my eie.Sy moet lief wees vir die natuur, braai,musiek, en naweke rond ry nie net by die huis sit nie of le en movie kyk. Sal verkies dat sy kan bestuur en haar vroulike pligte na kom, soek nie n lui vrou nie.
Indien ek daai 1 persoon vind en ons werk uit moet sy bereid wees om na my toe te trek.Ek wil haar met enige iets kan vertrou enige tyd en enige plek al sou ek nie teenwoordig wees nie.Sy moet ook van kinders hou soos ek, ek het in n kinderhuis groot geword so dit is vir my belangrik.Ek wil graag 1 persoon vind wat by my pas, geen gejaag om te trou nie maar wil graag dat sy n lewe saam my wil geniet tot die dood ons skei. Daai 1 persoon gaan werklik gelukkig wees, ek het self-seer gekry en het baie lesse al geleer hoe n verhouding moet wees so sy gaan NOOIT alleen voel of ongelukkig slaap nie so lank die Here teenwoordig is kan ons nie verkeerd gaan nie.
EK HET BAIE LIEFDE OM UIT TE GEE VIR JOU

What His Friends Say

ChristelikeLiefde hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Brandfort (Brandfort - Freestate), Free State, South Africa
Gender:
Male
Age:
40
Star Sign:
Sagittarius
Height:
Ask me later
Body Type:
Stocky
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Ask me later
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Trying to Quit
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Executive / Management
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
30 - 40
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Very Attractive; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Black; Changes Often; None (Bald)
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Any
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College
Occupation:
Executive / Management; Labour / Construction; Agriculture
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Well-behaved
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Smooth
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Average
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
A wallflower
Personality Traits:
Daring; Easy going; Funny; Mild; Outgoing; Quiet; Realistic
Valued Qualities:
Charity; Compassion; Contentment; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Gospel / Religious; New Age
Reading:
It's just OK
Books:
Religious
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Dramas; Motoring; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; Reality shows; Sport
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Black & White / Silent; Comedy; Drama; Horror; Romance; War; Westerns
Interests:
Auto repair; Board games; Card games; Computer & video games; Gardening; Investing; Shopping; Surfing the Internet
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Fishing; Golf; Hunting; Motorsport; Rugby
Food
Cooking:
I love it!
Food:
Seafood; South African
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Cat(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s)
Turn-ons:
Dancing; Showing affection in public
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Get promoted
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Beach house
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating:
Hopeful; Curious; Embarrassed; Optimistic
Honesty:
Extremely