In Her Own Words
About Her
Ek glo ’n goeie cappuccino maak amper enige dag beter. Gee my ’n Weskus-sonsondergang, ’n braaivleisvuur, goeie geselskap, en ek is op my gelukkigste.
Ek hou daarvan om besig te bly. Of dit nou gym, stap, nuwe plekke ontdek of sommer net die meeste van ’n naweek maak is.
Dating op ons ouderdom is not for the faint hearted!! So let's give it a go!
So as jy weet waar om die beste cappuccino kry, hou van dans en nie bang is vir spontane planne nie, dink ek ons sal goed oor die weg kom
About Her Ideal Match
Iemand wat maklik lag, my kan laat lag en nie die lewe té ernstig opneem nie.
As jy die klein dinge kan geniet – 'n goeie cappuccino, 'n sonsondergang, 'n spontane avontuur of sommer net lekker gesels, is jy reeds op die regte pad.
Ek soek iemand wat positief is, eerlik kommunikeer en nie van drama of onnodige konfrontasie leef nie. Die lewe is klaar uitdagend genoeg.
En asseblief... aanvaar my vir wie ek is. Ek belowe om dieselfde vir jou te doen.
As jy dink jy kan my laat glimlag, is die eerste koffie op my!
What Her Friends Say
Lana75 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Northern Suburbs (Durbanville), Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
51 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
170cm (5' 6.9") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Hazel | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
West Coast; Winelands; Swartland; Northern Suburbs; Helderberg; Worcester (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
48 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Lana75 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.




