In His Own Words
About Him
Hallo dames. Wel Ek is baie ordentlike en het goeie waardes. Passievol en romanties. One man woman. Getrouheid en geloofwaardig. Hardwerkende. Pappa van 2 amazing seuns. Lief Vir die natuur,buite lewe en alles wat n mens daarin kan doen. Soek my liefde wat ek alles meet kan doen en die lewe Saam geniet. Ek is die een wat by jou sal staan deur die storms van die lewe en verwag dieselfde. Hou van projekte by die huis doen en kan ook lekker kook. Die sneeu is op die Berge maar die kaggel brand nog baie warm. Lief vir Jesus en my mense. Familie en gesinslewe baie belangrik vir my. Droë sin van humor
About His Ideal Match
Sal Bly wees as sy iemand is wat die lewe ken en Weet wat sy wil bereik in die lewe. Moet ASB nie n manipuleerde mens wees nie. Lief Vir kinders. Iemand wat ook n huis skepper is . Lojaal en iemand wat lekker oor Alles kan praat en Diep dinge ook. Die Here Sien en n goeie gebedslewe het. Iemand wat by haar man kan staan in die goeie en sleg van die lewe. Hou van musiek ,Dan's en n Bok vir sports. Dat sy ook romanties kan wees. Iemand op wie Ek kan staat maak wanneer ek nie by is nie. Lief Vir blomme en buite lewe. As sy lekker yskastert en sal dit n bonus wees. Yummy. O ja asb Lang hare en mooi Na haar self kan kyk.
What His Friends Say
Braamie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Barberton (Nelspruit), Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
55 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Technical / Science / Engineering | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Barberton; Kaapmuiden; Lydenburg (Mashishing); Mbombela (Nelspruit); Sabie; White River (Mpumalanga, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
25 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 175cm (5' 8.9") | ||
Body Type: |
Average; Athletic; Curvaceous | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Braamie has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.



