In Her Own Words
About Her
Net fyi, ek soek nie nou 'n trou man nie, ek soek 'n maat om mee te gesels en soms saam te gaan eet en iets lekkers te doen, aangesien myne met sy agterent in die hemel sit. Daar is 'n paar goed wat my laat leef: my Here, my kinders, 'n mooi sonsondergang, die bosveld en braai. Ek hou nie van oneerlikheid of skynheiligheid en veral nie pretensie nie. Ek is net ek, en as ek kon kies sou ek nou op 'n plaas gebly het, my eie botter gemaak het, en 'n hele kweekhuis vol plante gehad het. Ek is lief vir skryf, lees, en tuinmaak - so tussen werk deur. Ek hou van kosmaak en om mense tuis te laat voel - net nie elke dag nie. My sosiale battery is nie baie groot nie. Ek is teruggetrokke tot jy my leer ken, dan kom die ander ekke uit. Ek is 'n positiewe mens en glo God het 'n doel met alles - al verstaan ons dit nie.
About Her Ideal Match
Doodgewone, 'born-again', 'spirit filled' eerlike kind van God wat na 'n maatjie soek. God = 1st. Alles anders sal dan in plek val. Eerlikheid. Trouheid. Betroubaarheid is selfs in vriendskappe van kardinale belang. Sonder dit is daar geen fondasie nie. Iemand wat van dieselfde goed hou as ek.
What Her Friends Say
Krummel777 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
50 | |
Star Sign: |
Ask me later | |
Height: |
165cm (5' 5.0") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
52 - 64 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Light Brown; Dark Brown; Black; Greying; Grey; None (Bald); Balding | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Krummel777 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


