MyAnderHelfdeMyAnderHelfde
MyAnderHelfde

35 – Lephalale (Ellisras) (Lephalale), Limpopo, South Africa

MyAnderHelfdeMyAnderHelfde
1
0

MyAnderHelfde

35 – Lephalale (Ellisras) (Lephalale), Limpopo, South Africa

My ander helfde ek wag nog steeds.😄Die lewe is leeg sonder jou.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Updated: Yesterday

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is moelik in die begin ,maar liefdevol,geduldig op sekere aspekte soms te reguit, ek weet wat ek Wil hê en dis nie om my tyd te mors nie..Moenie my vriendlikheid en liefde met swakheid virwar nie.Moenie dit misbruik nie,as ek die deur toe gemaak het is hy toe jy kry nie weet n kaans nie.

Ek is nie n partykie mens nie,ek is n huis muis ek hou my self by my huis.Ek is baie lief vir hard werk, braai ,tuin maak,die natuur ,diere en natuurlik my beste vriendin..😁
Ek geniet my wynkie saam n braai vleisie en goeie geselskap sal n plus punt wees.

Ek het die wêreld se respek vir ou mense wat jare se kennis saam hulle dra..

Ek hou nie van mense wat ander onder druk nie,
Ek glo daar in om die son te sien skyn oor iemand anders,
Om vriendlik en menslik te wees teen oor ander kos niks,die wêreld se ryk dom is net n skadu teen die muur..

About Her Ideal Match

Jy moet Hard werkind,gemotifeerd,vriendlik,
Hou van die natuur ,en die natuur wardeer vir wat dit is ,as jy hou van n braai vleisie ,en jou huis ,respek het vir ander mense om jou,en oor jou partykie geure is..Ek het nie nog tyd om iemand anders groot te maak nie.
Jy moet weet hoe om te beindruk as dit kom by die slaap kamer.BAIE BELANGRIK,
En nee ek hoop en bid jy slaap nie soos n los lappie rond om ervaaring op te tel nie dis nie wat ek sê nie.Ek het jare laas saam iemand wakker geword en wakker gebly,ek glo ek virdien die selfde respek ..

Ek is klaar n moeilike mens ek glo Jy moet dam die rustagheid in my lewe kan in bring jy kanie ook wil moelik wees nie dalk so klein bietjie gaan nie skade maak nie,

Ek het nie tyd vir leunaars,lafaarde of diewe nie,

As jy iemand is wat spring van werk tot werk hou maar vir by Chomma..It is not going to work..Mens gee nie net op nie mens druk deur..Glo dit of nie maar die tyd wat jy n werk kan hou sê vir my klaar baie van jou karakter.
Ek oor deel nie ek weet net van beter.


As jy nou dinge onaanvaarbaar ongemaklik wil maak wat onvergeetlik sal wees vir my wat sal lui na n virhouding wat virnietig word,steek dinge weg vir my,lieg vir my en laat my minder wardig voel of laat my voel dat ek nie goed genoeg is nie,as jy agresief is of optree maak nie saak wat die saak is nie dan is jy so gou as nou uit en weg tot siens en goodbye👋🏻.

Ek is opsoek na my ander helfde ek wag al jare lank vir die regte kêrel ,ja ek weet ek is moeilik maar ek is moeilik met goeie rede,die regte kêrel sal weet wat om te doen ,ek hoop jy is hier ek is moes gewag chommie..😉

What Her Friends Say

MyAnderHelfde hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Lephalale (Ellisras) (Lephalale), Limpopo, South Africa
Gender:
Female
Age:
35
Star Sign:
Aries
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Dwaalboom; Lephalale (Ellisras); Vaalwater (Mabatlane) (Limpopo, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
30 - 45
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average; Athletic; Stocky
Looks:
Very Attractive; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Green
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Artistic / Musical / Writer; Other
Income:
Enough
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long; Straight; Well-behaved
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Puerile
Intelligence:
Average
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
A barfly
Personality Traits:
Cautious; Mild; Moody; Quiet; Realistic; Shy; Stable
Valued Qualities:
Charity; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Green
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Blues; Country & Western; Electronic Dance Music; Instrumental
Reading:
It's just OK
Books:
Crime; Horror; Romance
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Cartoons; Documentaries; Movie Channels; Nature / Wildlife; Reality shows; Soap operas
Movie Frequency:
I wait for movies to come out on DVD or online.
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Drama; Mystery; Romance; War
Interests:
Card games; Gardening; Making Music
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Athletics; Basketball; Boxing; Dancesport; Rugby; Swimming; Wrestling
Food
Cooking:
I have to cook
Food:
Doesn't matter
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
Once or twice a week
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
Not at all
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s); Exotic pet(s)
Pets (Like):
Bird(s); Fish; Other; Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Flirting; Intelligence
Turn-offs:
Erotica; Long hair; Sarcasm; Thrill seeking; Wealth
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Doesn't apply
Dream Home:
Eco home in the bush
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating:
Hopeful; Curious; Embarrassed; Excited
Honesty:
Extremely