In Her Own Words
About Her
Ek is n eerlike getroue vrou wat al n redelike paadjie gestap het. Is ernstig maar kan heerlik lag vir goeie grappe of soms net snaaks wees. Terggees maar moet n ideale maat vind. My maat moet net ogies vir my he en ook nie skaam wees om my in openbaar te omhels of soen nie. Ek werk nog maar sal tyd spandeer as ons gesels. Ek hou ook van lekker romantiese dates en lekker vakansies, see of bos. Nie rerig tyd vir stokperdjies nie. Hou van lees en familie kuiers. Ek is n vrou wat na al die mooi verlang in die lewe en wil ook daai voetspore los.
About Her Ideal Match
Hy moet min of meer dieselfde wees. Eerlik hardwerkend en nie a potato couch nie. Ons mag ontspan en n lekker movie kyk. Geen leuens en goeie altyd kommunikasie he. Moet ook lekker kan gesels en ook hou daarvan om saam my dinge te doen.
What Her Friends Say
maggie6519 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Krugersdorp (Noordheuwel), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
61 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
162cm (5' 3.8") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
62 - 69 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
maggie6519 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



