In His Own Words
About Him
Ek is hier na baie jare se enkelbestaan (daar is redes...). Ek kan goed na myself kyk, het vriende, 'n bevredigende beroep en finansiële standvastigheid, kan myself besig hou, voel nie "leeg" of "half" nie. Baie onafhanklik grootgeword. Indien ek wel in 'n verhouding sou wees, hoop ek op iets wat uiteindelik na 'n groter bestemming mik as net twee mense wat op mekaar teer vir emosionele validasie.
Prioriteite:
1. Koninkryk van God en sy geregtigheid (Matt 6:33)
2. Uitbou en bewaring van my erfenis, want dit kom uit 1. voort en moet 1. verder voer
3. Fiksheid en gesondheid, sodat 'n gesonde liggaam 1. en 2. kan vermag
Ander karaktertrekke: wye belangstelling en nogal nuuskierig om nuwe dinge en insigte te leer; nogal plat op die aarde en min tyd vir plastiek, takt, en aansit.
In my tipiese weeksdag gaan ek meestal eers gim toe (vroeg op, vroeg(erig) bed toe), en dan sit ek agter 'n lessenaar. Saterdae dikwels 'n Parkrun saam met vriende, en/of die nimmereindigende instandhouding in en om die huis; soms kry ek ook tyd om iets te bou daar op die werkbank. Sondae na 'n klein onafhanklike gemeente toe, ook deel van die musiekspan. Vir vakansie trek die natuur my altyd: bos, berge of see.
Fun fact: ek rook nie, maar hou van knoffel en grondboontjiebotter. (Wag, dis meer weird as fun...)
About His Ideal Match
Hopelik sal jou prioriteite aanpasbaar wees by myne, daar vloei nogal baie daaruit na die hele lewensuitkyk. Natuurlik sal al die vrae wat hulle hier vra ook nogal help om jou te vertel van aanpasbaarheid - vervelig, maar ook nou weer nuttig. As jy 'n lewendige intellek het en humor kan waardeer (selfs sarkasme en galgehumor) kan ons dalk net kliek.
What His Friends Say
StroomopEnStroopsoet hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
55 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
193cm (6' 4.0") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
None (Bald) | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
German; English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Technical / Science / Engineering | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Namibia; South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
30 - 45 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; Danish; German; English; French; Italian; Dutch; Norwegian; Other | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Widowed | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
It's a distant memory |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Facial Hair: |
I have a full beard |
Disabilities: |
I have a chronic illness |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Dry |
Intelligence: |
Rocket Scientist |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Quiet; Sarcastic; Shy; Stable |
Valued Qualities: |
Celibacy; Contentment; Faithfulness; Honesty; Humour; Kindness; Moderation |
Reading: |
I love it |
Books: |
(Auto)biographies; Crime; Fiction; History; Mystery; Sci-Fi; Science / Technology; Self-help |
TV Habits: |
I don't have a TV |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Camping; Shooting; Squash; Walking; Weight training |
Cooking: |
I quite like cooking |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Eco home in the bush |
Politics: |
Conservative |
Honesty: |
Extremely |





