In Her Own Words
About Her
Ek is 'n Ekstrovert, maak gou vriende en gesels maklik met mense, is eerlik en lojaal.
Is 'n bietjie van 'n ''tomboy'', en kan 'n bietjie ondeund wees ook wanneer ek wil.
Ek is nie iemand vir frilletjies en valletjies nie.
Ek glo dat dit belangrik is om jouself en eg te wees as om iemand te probeer wees wat jy nie is nie.
Ek is baie lief vir die buitelewe en die natuur, veral die berge en woude. Ek is mal daar oor om te kamp, vis te vang, op die strand te stap of op onbeplande uitstappies te gaan en nuwe plekke te verken.
Neem graag foto's. Geniet dit om te oefen, en bergfiets te ry.
Is gemaklik op my eie, maar sal graag daardie een persoon wil ontmoet wat ek saam dinge kan doen, en vir wie ek lief kan wees.
Ek glo enige verbintenis gaan oor spanwerk, wedersydse groei en onwrikbare ondersteuning vir mekaar.
About Her Ideal Match
Ek sal graag 'n standvastige, eerlike en respekvolle persoon wil ontmoet.
Iemand wat bereid is om saam 'n toekoms te bou, wat saam kan lag en saam die eenvoudige plesiere in die lewe kan geniet.
Ek het nie groot gebare nodig nie, dis die klein dingetjies in die lewe wat die meeste saak maak. 'n Drukkie in die verbygaan.
Om saam te gaan kamp, ver weg van alles, om die sons ondergang by 'n kampvuur te lê en kyk, en dan vroegoggend die son sien opkom.
'n Wegneem koffie op die strand te sit en drink terwyl ons na die see kyk...
Ek soek my beste vriend, vir altyd!!!!
Iemand wat by my sal staan deur dik en dun, en ondersteun, soos ek vir hom ook sal.
Dit gaan nie altyd daaroor om die perfekte persoon te vind nie...
'n Ware verhouding is twee onvolmaakte mense wat weier om op mekaar op te gee..
Nie iemand wat bo of onder ons nie, maar iemand wat altyd aan ons sy sal wees, maak nie saak wat nie.
What Her Friends Say
Carus hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mossel Bay (Mosselbaai), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
57 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
163cm (5' 4.2") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Orthodox | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Short-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Western Cape; Northern Cape; Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 64 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
174cm (5' 8.5") - 190cm (6' 2.8") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me; Yes, living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Straight; Curly; Wild; It has its moods |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Personality Traits: |
Daring; Easy going; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic |
Valued Qualities: |
Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Sexiness |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Electronic Dance Music; Instrumental; Latin; Pop / Top 40 |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
History; Romance; Science / Technology; Travel |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Music Channels; Nature / Wildlife |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Romance |
Interests: |
Healthy living; Painting; Photography; Sewing |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Aerobics; Camping; Cycling; Darts; Fishing; Hiking; Hunting; Mountain biking; Pool; Running; Walking |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Italian; Seafood; South African; Thai |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work at home |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful |
Honesty: |
Extremely |

