In Her Own Words
About Her
Ek is n tuisteskepper, kook, bak en inle boffen. Ek is n christen met christelike waardes. As jy vinnige afleiding soek of n los verhouding hou verby. Ek hou van lees, diere, die natuur , kampeer en wil graag meer reis. As jy n model met n perfekte lyf soek sorry ek het n paar ekstra kilos, gaan soek dan in n modetydskrif vir jou n poppie. Wens ek het my eie stukkie grond gehad vir tuinmaak en plant, maar bly ongelukkig in n woonstel. Ek is glad nie sportief of n fiksheid junkie nie, maar geniet dit om te stap. Ek is eerlik en lojaal, lieg nie en hou nie van leuenaars nie. Eers opsoek na vriendskap en geselskap, dan vat ons dit verder sou ons aanklank by mekaar vind.
About Her Ideal Match
Soek n sterk, eerlike en betroubare man wat kan leiding neem. Vir homself kan sorg en nie afhanklik van ander is nie. Christelike waardes is baie belangrik darem nou en dan kerk toe gaan. Redelik gesond en nie sieklik nie, kan n paar ekstra kilos dra en darem nie skreeu lelik wees nie😂. Sal saam jou gaan stap, kamp, tuinmaak en rondreis. Oneerlike rondlopers kan maar verby hou.
What Her Friends Say
Tinktinkie2306 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
55 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
165cm (5' 5.0") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Haven't completed high / secondary school | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Solvent |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Mbombela (Nelspruit) (Mpumalanga, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 70 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Stocky | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Legal; Retired; Self-employed; Technical / Science / Engineering; Agriculture | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Tinktinkie2306 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.






