In Her Own Words
About Her
Dit is nou hier waar almal hulle self goed moet laat lyk ne.... Ok,
Ek is n saggeaarde, en opregte vrou wat hou van die rustige kant van die lewe. Ek lê nie sommer vir niks in malls rond nie. Maar hou van restaurante en koffie winkels.
Ek is mal oor diere en die natuur.
Ek kan in stilte saam met jou op die stoep sit en net so gemaklik tussen mense ook wees.
Ek is n weerdergebore kind van God, ons Jesus Christus.
Ek hou van tuinwerk en hou myself van tyd tot tyd besig met skilder.
About Her Ideal Match
Hier is dit wat ek glo die meeste vrouens seker op soek is na.
N maat /vriend wat eerlik, opreg, en saggeaard is. Almal word van tyd tot tyd kwaad, maar n opvlieënde, befoeterde en lui man gaan nie vir my werk nie.
En wat regtig nie vir my onderhandelbaar nie. Moet n kind van die Here wees. Moet lief wees vir diere.
What Her Friends Say
NetnBoskind hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bronkhorstspruit, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
62 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
166cm (5' 5.4") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
60 - 68 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
NetnBoskind has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.

