In Her Own Words
About Her
Ek is n ekstrovert. Hou van mense . Hou van lag en kuier saam familie en vriende. Kan lekker braai en braaibroodjies maak 😉Hou nie van snobs nie en vermy konflik. Hou van rugby en love krieket . My musiek keuses is groot en Kan lekker sokkie
My kinders en kleinkinders is my lewe. En vloek soms 🤫 as jy issues het Los dit op die stoep 😂🤭 Wil graag iemand ontmoet wat weer die lag in my Kan terug bring . Baie lank alleen en mis iemand om my te aanvaar.
About Her Ideal Match
My pasmaat moet lief wees vir kinders. Respek he vir my en my aanvaar soos ek is. Eerlik wees oor alles . Geen issues nie asb . Jou verlede is jou besigheid . Moet ook Hou van braai en kuier en rugby en krieket kyk. As jy Kan braai soos ek braaibroodjies Kan maak sal ons click . Ek waardeer n man wat netjies is en altyd lekker ruik
Vra nie baie nie of hoe. ? Wag om te hoor .
What Her Friends Say
lyntjie417 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bethlehem, Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
63 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
151cm (4' 11.4") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Bethlehem; Clarens (Free State, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 63 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
165cm (5' 5.0") - 185cm (6' 0.8") | ||
Body Type: |
Average; Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
lyntjie417 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



