SireVaelith31SireVaelith31
SireVaelith31

31 – White River (eMakhazeni), Mpumalanga, South Africa

SireVaelith31SireVaelith31
1
0

SireVaelith31

31 – White River (eMakhazeni), Mpumalanga, South Africa

Kaalvoet Vrou

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Updated: Today

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek gee byname. Ek stuur musiek. Ek dink in metafore en raak soms opgewonde oor dinge wat ander mense waarskynlik nie eens raaksien nie.

Ek is amper altyd besig om te dans in my kop wanneer ek luister na musiek. Ek hou van mense wat hul eie gedagtes het, wat my kan verras, en wat nie bang is om terug te speel wanneer ek hulle met 'n stok staan en poke nie.

Ek raak vinnig verveeld met oppervlakkigheid, maar ek kan ure lank verdwaal in 'n goeie gesprek.

Ek probeer niemand verander nie. Ek is net eindeloos nuuskierig oor hoe mense werk.

As jy ooit voel soos 'n karakter in 'n storie wat stadigaan meer lore bykry, is dit waarskynlik omdat ek aandag gegee het.

About Her Ideal Match

Ek is opsoek na iemand wat nie bang is vir dieper water nie.

Iemand wat kan lag, speel, wonder en vrae vra. Iemand wat nie alles hoef ernstig op te neem nie, maar tog weet wanneer iets betekenisvol is.

Ek hou van mense wat deelneem. Mense wat iets van hulself saambring. Wat 'n gesprek kan vat na plekke wat niemand verwag het nie, en dan nog 'n paar interessante draaie langs die pad byvoeg.

Ek soek nie perfeksie nie. Ek soek nuuskierigheid. Teenwoordigheid. Daardie skaars gevoel dat twee mense mekaar se energie optel en besluit om nog 'n bietjie langer in dieselfde storie rond te loop.

What Her Friends Say

SireVaelith31 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
White River (eMakhazeni), Mpumalanga, South Africa
Gender:
Female
Age:
31
Star Sign:
Taurus
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Ask me later
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends
Have Children:
No
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Current University / College Student
Occupation:
Teacher / Professor
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in the World
Gender:
Male
Age Range:
25 - 45
Star Sign:
Any
Height:
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Athletic; Large; Stocky
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
Any
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Single
Have Children:
No
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

SireVaelith31 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.