In His Own Words
About Him
Ek het n omvattende persoonlikheid met n uiters stabiele gematigde temperament met n bree belangstelling veral in mense.
Ek hou van eenvoudige positiewe mense wat lief is vir mense met n goeie of hoe spirituele waardes. Vinnige of onbeplande reelings moet geen probleem wees nie en maklik aanpasbaar ook in moeilike omstandighede. Dit laat ons lag wanneer ons langs die kampvuur sit en is die stories van more.
Moenie met n "veil" oor jou gesig loop terwyl jy met n dolk agter jou rug staan nie. "Neem dit ernstig op asb".
Ek hou van kosmaak, fietsry, swem, stap en rondrits sonder drama. Ek is besig om my "droom" self te bou en hopenlik kan dit n gemeenskaplike droom wees om saam te geniet. Ek bly in n deel van die land waar politiek my nie raak nie en alles werk om my. Dus, indien jy dieselfde positiewe uitkyk het sal ek graag van jou wil hoor.
About His Ideal Match
My ideale pasmaat moet verstaan en kan toepas:
2 of meer mense is n span en die doelwit van die span is groter as die doelwit van die individu.
Moenie elke rondte probeer wen nie maar beskerm elke rondte.
Geld kan nie alles koop nie:
Jy kan n bed koop maar nie slaap nie
Jy kan n horlosie koop, maar nie tyd nie
Jy kan n boek koop, maar nie kennis of maniere nie.
Jy kan n posisie koop, maar nie respek nie.
Jy kan medikasie koop, maar nie gesondheid nie.
Jy kan bloed koop, maar nie lewe nie.
Jy kan seks koop, maar nie liefde nie
Jy kan die bybel koop, maar nie vir God nie.
Soen my deur die dag op my voorkop en saans bid jy vir my, (moet net asb nie vir krag bid nie want dan gaan iemand seerkry)....... dan is daar hoop. "en dit is nie die ashoop nie" ha ha ha..... Dit is wie ek is, humor saam met die ernstige uitdagings van die lewe. Groetnis.
What His Friends Say
Paradysland hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mossel Bay, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
65 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
190cm (6' 2.8") | |
Body Type: |
Stocky | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Mossel Bay (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
50 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8") | ||
Body Type: |
Athletic; A few extra pounds | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Paradysland has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.
