In Her Own Words
About Her
Ek is ñ baie loud mens, alhoewel ek nie baie praat nie, tot jy my leer ken. Ek is nie regtig ñ moeilik mens nie. Ek hou van dinge nou en nie later nie. Lewe is te kort. Ek hou van kos maak, bak en brou en natuurlik enige iets waarmee ek kan mors. Om te ontspan hou ek daarvan om te gaan stap of om net rond te ry en mense en dinge te bekyk. Die lewe is wat jy daarvan maak en saam met wie jy dit bou is belangrik.
About Her Ideal Match
Ek soek iemand wat eerlik en opreg is...seker maar soos al die mense. Ek soek iemand wat bedoel wat hy sê en nie beloftes breek nie. Ek wil nie kwaad gaan slaap nie, weet die makliker gesê as gedaan....maar wat as een van ons nie wakker word nie. Ek hou van visvang dans en jag, solank ons dit saam doen kan die lewe net lekker wees. Leuns en oneerlikheid is nie op my lys nie. Die waarheid kom altyd uit.
What Her Friends Say
Boervrou1988 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
Namibia | |
Location: |
Swakopmund, Namibia | |
Gender: |
Female | |
Age: |
38 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
172cm (5' 7.7") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
It's Complicated | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Agriculture | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Female; Male | ||
Age Range: |
30 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic; Curvaceous; Stocky | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Regular | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Boervrou1988 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


