In Her Own Words
About Her
Spontane persoon met Christelike beginsels en Waardes. Kyk goed na myself. Eerlik wat jy sien is wat jy kry. Kan nie voorgee nie. Ek is nie n drinker nie. Sal n glasie Wyn met ete geniet indien ONS uitgaan. Hou van die Natuur. Lief vir tuinmaak. Regte boerekos kook. Lang ente Gaan stap langs die see of net rustige by Huis verkeer
. Naruurlik n lekker braai. 😊 Hoop Om my verlore deel hier te vind.
About Her Ideal Match
Hy moet eerlik en opreg wees. My beste vriend en sielsgenoot. ONS elkeen het n Keuse Wie jou sielsgenoot Gaan wees. Respekteer mekaar. Kommunikasie is Baie belangrik. Hou nie van mans wat drank misbruik nie. Hou ook nie daarvan Om in n pub te Gaan sit nie. Dit is nie n plek Vir n Vrou nie. Hoop jy Hou ook nie daarvan nie. Hou ook van Dans indien daar n geleentheid Kom..Nie n moeilike mens. Wees net jouself en wees opreg asb. Geen getroude mans moet kontak maak nie asb.
What Her Friends Say
Greeneyes57 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth (Uitenhage), Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
69 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
164cm (5' 4.6") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Eastern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
69 - 100 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Above Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Greeneyes57 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.




