In Her Own Words
About Her
Ek glo geloof, vertroue en opregte vriendskap is die fondasie vir 'n langtermyn verhouding.
Ek's "down to earth" en hou van die eenvoudige dinge in die lewe - om tyd saam te spandeer, lekker kos, die natuur... Ek kuier lekkerder in kleiner groepies mense.
Ek werk met kinders en ek het 'n passie vir wat ek doen! Dis wonderlik om te sien hoe nuuskierig die jonger oudjies kan wees - en hul kan in ekstase raak oor die kleinste ontdekking. Ek glo kinders is wonderwerke in wording - hul het net 'n klein bietjie geloof en liefde nodig om te blom... Die kinders waarmee ek werk hou nooit op om my te verras nie...
Ek sal jou defnitief wil leer ken as 'n vriend voordat daar enige langtermyn verwagtinge is. Vriendskap is die kleure wat ons lewensprentjie inkleur, so as ons net as nuwe vriende eindig (lang of kort termyn) behoort ons albei mos ryker te wees...
Ek glo in eerlikheid, so as jy vir my 'n boodskap stuur en ek dink dit sal nie tussen ons werk nie, gaan ek nie jou tyd (of myne) mors nie.
Ek's al meer as 10 jaar terug in die Vrystaat na 'n tydjie in die UK - wat 'n voorreg om elke dag sonskyn te beleef!! Ons het 'n pragtige land!
As ons ontmoet hoop ek dat ons vriende kan wees... Indien nie, wens ek jou die beste toe in jou soektog na daardie iemand spesiaal in jou lewe!
About Her Ideal Match
'n Christen wat God eerste stel.
'n Man wat glo in homself... wat glo in drome... en werk om daardie drome te bereik... Iemand wat bereid is om te groei.
Ek is op soek na 'n vriend en 'soulmate' wat daardie spesiale tye kan deel... wat saam met my sal lag oor die dinge van elke dag... wat my 'n drukkie sal gee vir ondersteuning... wat my sal vashou as die lewe seermaak... en vir my sal veg indien dit ooit nodig mag wees...
Ek is 'n onafhanklike vrou (ek's te lank alleen om nie onafhanklik te wees nie), maar ten spyte van my onafhanklikheid het ek steeds iemand nodig wat omgee en wat my lewe kan deel...
As jy regtig wil gesels, oortuig my dan gesels ek terug ;)
What Her Friends Say
AnOrdinaryLife hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Parys, Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
53 | |
Star Sign: |
Ask me later | |
Height: |
157cm (5' 1.8") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Red | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Medical / Dental | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Gauteng; North-West; Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
51 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; Medium; Curly |
Eyesight: |
I wear contacts |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Optimistic; Quiet; Realistic |
Valued Qualities: |
Celibacy; Charity; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Green |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Folk; Gospel / Religious; Instrumental; Jazz; World |
Reading: |
I love it |
Books: |
Religious; Romance; Self-help; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Dramas; Movie Channels; News |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Drama; Romance |
Interests: |
Cooking; Gardening; Healthy living; Painting; Photography; Reading; Sewing |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Hiking; Rugby |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Food: |
Chinese; French; Greek; Italian; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Disorganised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Bird(s); Dog(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Long hair; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
More than once a week |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
Moderate |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Nervous; Hopeful |
Honesty: |
Extremely |



