Ek_soek_my_maat

65 – Durban, KwaZulu-Natal, South Africa

0

Ek_soek_my_maat

65 – Durban, KwaZulu-Natal, South Africa

Soek my hartklop📈

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Updated: Today

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Geniet so af en toe 'n dag in my tuin, dis soos terapie vir die hart. Lief vir die natuur en gaan graag hike, zipline, kamp en whitewater rafting. Brei los ek vir die wat kàn, sal dalk nog hekel. Kook so nou en dan en geniet dit om te bak en iets lèkker te maak. Ek is 'n eerlike, reguit mens en vewag van my maat dieselfde. Onmin en twis is nie vir my nie en stilstuipe is onvolwasse. My persoonlikheid is redelik gelykmatig. Mense om my, is in my hart. Drukkies en soentjies is deel van my daaglikse lewe. Ek is rustig, maar geniet dit om saam met mense te lag. Het 'n onnutsige streep ge-erf, so jy sal skrik gemaak word. Soms het ek stil en rustige dae, maar geniet my rol, skop en hol movies. My gesin is klein, maar ons kuier graag bymekaar. Al het ons nie baie nie, deel ons met liefde. As ek tuis is gaan ek graag kerk toe. God is nr 1 in my lewe.

About Her Ideal Match

Op en wakker, eerlik met homself en almal om hom. Opgevoed, beleefd, liefdevol. Sỳ mening kan gee, sonder om afkrakend te wees. Saam kan kuier en lag. Hy mag hou van braai èn ek sal braaibroodjies maak😄 Onnutsigheid is goed, solank ander in ag geneem word. Openlik en eerlik 'n verskil kan bespreek. Kan kuier en meeleef met gemeenskaplike vriende. Jaloesie is onnodig, ek soek dan na jòu😉
Lief is vir die buitelewe, natuur èn God.

What Her Friends Say

Ek_soek_my_maat hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Durban, KwaZulu-Natal, South Africa
Gender:
Female
Age:
65
Star Sign:
Scorpio
Height:
162cm (5' 3.8")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Activity partners; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Retired
Income:
Solvent

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in KwaZulu-Natal, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
60 - 75
Star Sign:
Any
Height:
176cm (5' 9.3") - 201cm (6' 7.1")
Body Type:
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Ek_soek_my_maat has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.