In Her Own Words
About Her
Ek is ’n lewenslustige, warmbloedige vrou met ’n avontuurlustige gees en ’n passie vir die mooi dinge in die lewe.
Ek is in ’n vaste verhouding en is nie op soek na verandering van my huidige omstandighede nie. Ek weet wat ek wil hê en respekteer dieselfde van iemand anders.
Ek soek iemand wat my hart kan verstaan én my kop kan byhou — iemand met wie daar ’n besondere konneksie kan wees, waar gesprekke maklik vloei, lag spontaan kom en aantrekkingskrag natuurlik is.
Fisiese aanraking is vir my ’n belangrike love language. Ek glo aan chemistery ,intimiteit, respek en daardie onbeskryflike gevoel wanneer twee mense mekaar net verstaan.
As jy oopkop, eerlik, avontuurlustig en gemaklik is met iets wat nie noodwendig binne die gewone boksie pas nie, sê dalk hallo. 😉
As dit nie vir jou is nie, scroll gerus verby — geen oordeel nie.
About Her Ideal Match
Ek is op soek na ’n sterk, manlike en avontuurlustige man — iemand wat weet wie hy is, sy prioriteite reg het en trots is op die man wat hy geword het.
’n Gesinsman met ’n sagte kant, maar ook daardie sterk manlike energie waarvan ek hou. Iemand wat sy verantwoordelikhede ernstig opneem, maar soms ook net ’n escape van die alledaagse lewe nodig het.
Ek soek iemand wat verstaan dat jy nie noodwendig jou huidige omstandighede wil verander nie, maar bloot iemand soek met wie jy ’n besondere konneksie, avontuur en bietjie opwinding kan deel.
’n Warmbloedige man met ’n sterk persoonlikheid, ’n ondeunde sin vir humor en beslis ’n libido om van te praat. Vir my is aantrekkingskrag belangrik — net soos fisiese aanraking, chemistry en daardie vonk wat jy nie kan namaak nie.
Ek hou van sterk manlik — selfversekerd, beskermend, passievol en iemand wat gemaklik is met sy manlikheid.
As jy avontuurlustig, oopkop en op soek is na iets besonders sonder om jou hele lewe om te keer… dalk verstaan jy presies waarna ek soek.
What Her Friends Say
Newadventures78 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
48 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Partnered | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Port Elizabeth (Eastern Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
40 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Large; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Married; Partnered; It's Complicated | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any; Pierced ears |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
A social butterfly |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Sarcastic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Devotion; Friendliness; Humour; Kindness; Sexiness |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Black |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Latin; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Crime; Self-help |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Documentaries; Dramas; Educational; News |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Adult; Art Films; Comedy; Documentary; Drama |
Interests: |
Board games; Gardening; Photography; Surfing the Internet |
Sport Involvement: |
Bored to death |
Sports: |
Aerobics; Athletics; Canoeing; Dancesport; Swimming |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
Chinese; Fast food; German; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Socialising with friends |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Long hair; Tattoo(s) |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Finally writing that novel |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Curious |
Honesty: |
Extremely |
