In Her Own Words
About Her
Ek is ń avontuurlustig mens, wat lief is vir die buitelewe, en om my gelieftes te bederf. Ek is passievol oor musiek, fotografie, natuur en kosmaak. Ek hou nie van oneerlikheid of speletjies nie, ek is reguit, opreg en eerlik. Ek is ń hopeless romantic en is lief vir aksieflieks.
Ek is lief vir die see en berge, en hou van stap en perd en quad ry. Ek Hou van dinge wat bietjie jou hart laat vinniger pomp, en wil nog graag gaan absail, zip-lining doen en bergklim.
Ek is positief en sien dinge gewoonlik op ń ander manier as meeste. Ek glo mense verdien ń kans om te vind waarna jy soek, my lese vir die lewe: " Leef elke dag ten volle want more is nooit ń definitief nie. Lewe jou lewe op so manier dat daar geen ruimte vir spyt/regrets is nie.
Laaste maar die belangrikste nie, God speel ń geweldige groot rol in my en my kind se lewe.
About Her Ideal Match
Ek soek iemand wat Eerlik, opreg, passievol en romanties is. Moet ń kind van God wees, en moet gewillig wees om ń rolmodel vir my kind te wees.
Moet avontuurlustig wees en lief wees vir die natuur, kinders en diere😉 en dinge saam wil doen. Diep gesprekke, soms sommer net kan stil wees en 100% van homself gee.
Oneerlikheid, speletjies en geheime vernietig enige verhouding. So opregtheid, vertroue, eerlikheid en passie kan enige vonkie van ń vlammetjie na ń groot vuur verander.
What Her Friends Say
Foxy_8224 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
East London (Gonubie), Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
44 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
162cm (5' 3.8") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Catholic | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
East London; Gonubie (Eastern Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
38 - 49 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Foxy_8224 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
