In Her Own Words
About Her
Ek wil dinge doen saam iemand soos bv. Gaan dans, uiteet, te gaan fliek, of om sommer net te gaan rondloop of kuier en braai by vriende of saam by die huis te bly en net die dag saam te geniet. Ek hou van kosmaak, lees, dans en musiek te luister. Ek is nie n drinker nie so my maat moet ook matigheid voor oë hou. Hou ook nie van baklei nie daarom probeer ek konflik vermy. My moto is moet nie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie en behandel ander soos jy behandel wil word.
About Her Ideal Match
Hy moet liefdevol en geduldig wees. My met respek behandel en my aanvaar soos ek is. Hy hoef nie aantreklik te wees nie maar hy moet n mooi persoonlikheid hê. Die innerlike beteken meer as die uiterlike. Netjies op homself wees. Hardwerkend wees en hulpvaardig. My soms bederf met klein dingetjies soos bv n blom uit die tuin. Om jaloers te wees, min aandag en as daar nie komenikasie is nie sal n verhouding nie werk nie. Nodige respek vir mekaar, genoeg ruimte vir mekaar, liefde en vertroue is belangrik
What Her Friends Say
rooirok hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bloemfontein, Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
57 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Ask me later | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Ask me later | |
Other Languages: |
Afrikaans | |
Religion: |
Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Haven't completed high / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
59 - 66 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Regular | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
rooirok has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
