skyworth1961

64 – Welkom, Free State, South Africa

0

skyworth1961

64 – Welkom, Free State, South Africa

Besige bytjie, soek haar koning

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Updated: Today

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is vriendelik, hou van lag, mooi tuin, diere.Ek is n eerlike en opregte persoon. Gee om vir my medemens, en diere. Hou van rugby kyk opi tv. Hou van baie van kook, en slaaie. My vriend moet sag geaard wees, betroubaar, liefdevol en respek he, vir homself en my. Moet dinge kan doen op tegniese sy, indien nodig. En as hy n 12 snaar kitaar kan speel sal dit n groot bonus wees. Moet saam my diengetjies kan doen, en lekker gesels.En n NG kerk of AGS lidmaat wees. Moet sy eie vervoer he, self onderhoudend wees.Verkieslik klaar af getree wees. Geen Alkol asseblief, kan nog rook. Sonder diertjies asseblief. Ek het reeds 6 honde wat goed manierd is. En 2 voels. My erf nie te groot nie. Ek hou daarvan om planete dop te hou, ini aande opi stoep te sit. My tv af in die dag. Doen dinge in en om die huis. En love om soms in die malls te loop, en iets te eet. Love panerotties. Hou van mooi motors, en bikes. Ek soek net rustigheid en vrede vir my siel op my oudag. Verskoon as ek dit se, as jy bipolar/ skisofreen is hou verby asb. Ek hou nie van vloek en skel en geskreeu in my ore nie. Ook nie baas - baas nie. Ons is beskaaf. Ek hou van country musiek, boere musiek en Christelike country. Radio heeldag aan. Onthou my vereistes aan jou, geld ook vir my. Wel dis n mond vol. En n netjiese persoon, wat nog sy hemp in sy broek steek en n belt dra. En nie met plakkies wil dorp toe gaan nie.
Daarhy. Kom ons kyk of daar buite erens nog sulke manne bestaan. Verkieslik gauteng en vrystaat manne💌🧁☕️

About Her Ideal Match

Soek net rustigheid en vrede vir my siel op my oudag. Verskoon as ek dit se, as jy bipolar/ skisofreen is hou verby asb. Ek hou nie van vloek en skel en geskreeu in my ore nie. Ook nie baas - baas nie. Ons is beskaaf. Ek hou van country musiek, boere musiek en Christelike country. Radio heeldag aan. Onthou my vereistes aan jou, geld ook vir my. Wel dis n mond vol. En n netjiese persoon, wat nog sy hemp in sy broek steek en n belt dra. En nie met plakkies wil dorp toe gaan nie.
Daarhy. Kom ons kyk of daar buite erens nog sulke manne bestaan. Verkieslik gauteng en vrystaat manne💌🧁☕️60 tot 67

What Her Friends Say

skyworth1961 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Welkom, Free State, South Africa
Gender:
Female
Age:
64
Star Sign:
Scorpio
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Ask me later
Looks:
Average
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Open to possibilities; Long-term
Have Children:
Ask me later
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Ask me later
Occupation:
Retired
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Gauteng; Free State, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
60 - 68
Star Sign:
Any
Height:
169cm (5' 6.5") - 180cm (5' 10.9")
Body Type:
Average; Large; Stocky
Looks:
Above Average; Average
Hair Colour:
Greying; Grey; White; Balding; Shaved
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Green
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Retired
Income:
Enough
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

skyworth1961 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.