In His Own Words
About Him
Ek het nou al die land getoer en sal dit weer saam iemand will Doen. Ek is n ou siel maar waneer dit my pas kan ek baie spontanig wees. Ek Lewe vir eerlikheid en my word. Definitief n introvert waneer ek will wees maar gee glad nie om uit te Gaan nie. Ek is baie rustig en veroordeel glad nie. Woorde is baie belanrik en aksies meer. Ek is nie hier vir engie verkeerde redes nie ek will regtig n goeie vriendin leer ken. Kommunikasie is vir my baie belanrik. Dit is vir my die Klein goedjies wat saakmaak en baie between maak nie saam hoe Klein nie. Ek hou ook daarvan om te motiveer en ek stres nie vinnig nie. Ek Is baie rustig en ek is net ek. Ek oordeel nie ek het my Mal tye maar ek gan nie wegsteek Wie ek is nie.
About His Ideal Match
Ek sal van n vriendin hou wat eerlik is, reguit is en my op my plek sit as ek iets nie reg se of Doen nie. Ek hou van tyd saam spandeer. Die Klein goedjies maak saak vir my. Ek gee nie om oor Jou verlede nie ons almal werk aan onself daagliks. Ek sal net n vriendin will he wat haarself is.
What His Friends Say
MagicSloth hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Randburg, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
37 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
174cm (5' 8.5") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Ask me later | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Food Services | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
25 - 34 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Slightly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
MagicSloth has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.
