In Her Own Words
About Her
Ek is lojaal en het grooooot hart. My persoonlikheid is groot, maar nie so dat jy daarin sal verdrink nie. Jesus is my eerste liefde en dan is ek baie lief vir my seun, hy is 13. Ek is lief vir diere en het 'n groot liefde vir karavaan kampeer en lekker vakansie hou. Ek is 'n "girly girl" wat mal is oor my mooi maak goedjies. Kommunikasie is vir my een van die belangrikste dinge in 'n verhouding. Maar Jesus is die nommer 1 waarom elke verhouding gebou moet word. Ek hou glad nie van rook en drink nie.
About Her Ideal Match
Hy moet Jesus eerste stel in sy lewe, ALTYD! Glad nie rook of drink nie en 'n man van een vrou wees. 'n Ware gesinsman wat sy gesin bo alles en almal stel. Sy skoene as koning en priester van sy huis vol staan en mooi na sy mense omsien. Hy moet ook mooi na homself kyk en groot asseblief ook ordentlik kan spel. Ek hoop hy is mal oor diere, want ek is baie lief vir my troeteldier-kinders. Ek is baie lief vir "galavant" ek hoop hy hou ook van rondrits en goedjies saam doen.
What Her Friends Say
SkaamSkaam hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
48 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Red | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Centurion; Cullinan; Pretoria; Bronkhorstspruit (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
48 - 54 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
SkaamSkaam has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
