In Her Own Words
About Her
Ek is tans besig met my community service jaar as ’n verpleegster, dis vir my baie meer as net werk, dis deel van wie ek is en hoe ek mense hanteer.
Ek kom uit ’n groot, liefdevolle familie wat my waardes sterk gevorm het. My ouers is al 31 jaar lank getroud - I mean goals right ? Ek het ’n broer en suster vir wie ek baie lief is. Familie is vir my alles en lojaliteit, respek en opregte omgee is nie onderhandelbaar nie.
Ek glo daarin om aan jouself te werk, emosioneel, geestelik en persoonlik. Asook om altyd te groei na ’n beter weergawe van jouself. Ek is ook daai tipe mens wat die klein goed spesiaal maak…verjaarsdae, Kersfees of sommer net ’n random dag wat ’n bietjie sparkle nodig het ✨
My liefdestaal is fisiese aanraking, so ja – ek is ’n sagte, liefdevolle mens wat daarvan hou om naby te wees aan my mense. In ’n verhouding is ek eerlik, lojaal en all-in, maar dit moet van beide kante af kom. Ek soek iemand wat ook glo in groei, spanwerk en being real.
Ek is pynlik netjies (en nee, ek gaan nie agter jou skoon maak nie). Goeie higiëne is vir my ’n must.
Ek vat die lewe ernstig, maar ek weet ook hoe om lekker te lag en dit te geniet.
Ek hou gereeld kliphard konsert in my kar en as my voete eers die dansvloer tref… sterkte.
About Her Ideal Match
My ideale pasmaat lyk soos volg:
'n Man wat na homself kyk, skoon, netjies en trots is op wie hy is.
Iemand wat se lewe min of meer in plek is en wat weet waarheen hy oppad is.
Geloof is vir my belangrik so ek soek iemand wat saam my die pad saam God sal stap. 'n Man wat sy familie waardeer en uit ’n Afrikaanse, plat-op-die-aarde agtergrond kom.
'n Man wat saam my gaan sokkie en kliphard in die kar sing.
Ek soek ’n man — nie ’n projek nie. Iemand wat gereed is vir ’n verhouding waar ons mekaar kies. Ek wil jou vrou wees, nie jou ma nie.
Ons is almal net mens, solank ons saam kan groei en mekaar ondersteun.
What Her Friends Say
Lagnbietjie2002 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
23 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
173cm (5' 8.1") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
E-cigarette User | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Health / Social Care | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Pretoria (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
24 - 28 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Lagnbietjie2002 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


