In Her Own Words
About Her
Kom ons begin met die feit dat respek die belangrikste ding vir my is. Ek het nie meer die luxury van dinge oor en oor begin en dan vind mens later uit jy is nie compatible nie, of die beste voet word voorgehou nie. My beste eienskap is lojaliteit, my slegste is dat ek dalk te eerlik is. Hou van lekker uiteet en braai, iets te drink op sy tyd en my 6 hondebabas is die 2e belangrikste in my lewe, my ma en boeties is die belagrikste. Goeie vriendskappe maak my lewe vol maar uit die aard van my werk, kom ek nie op plekke om nuwe mense te leer ken. Ek hou van buitelewe en tuinmaak.
About Her Ideal Match
Reguit, eerlik, respekvol, nie-roker, natuurmens, rustig. Bereid wees om vriende te wees, dinge sal groei as dit reg is... nie demanding. Selfversekerd en glo in iets meer as net lewe op Aarde om deur elke dag te kom. Nog lus vir die lewe wees
What Her Friends Say
Michelle0928 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Doornpoort), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
50 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
156cm (5' 1.4") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
44 - 57 | ||
Star Sign: |
Virgo | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Michelle0928 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.




