Doenditreg

69 – Richards Bay (Hluhluwe), KwaZulu-Natal, South Africa

2
0

Doenditreg

69 – Richards Bay (Hluhluwe), KwaZulu-Natal, South Africa

Wees net kalm

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Now

Modified: Today

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Hard werkend, eerbaar&erkentelik verdraagsaam tot op n punt
Hou van deursigtigheid & beslisdheid en geen doekies omdraai nie.
Geniet om stukkende goed heel te maak en Landbou toe rusting te restoreer.
Ontspan graag by hengel waters veral die see en mere / Wildtuine en natuur/ hou van reis en plekke ontdek. Geniet dit saam met my kinders /kleinkinders en diere, selfs n goeie fliek of kaart speel.
Hou van gesonde humor en ontspanne atmosfeer. Hou van stigtelikheid sonder om preuts te wees. Eerbied en respek
Om te Lei deur voorbeeld en Goddelike Beginsels te handhaaf sonder kompromie. Moenie opdrag te gee wat jy nie kan uit voer nie.
Hou van humor en

About His Ideal Match

Iemand wat ek my nie voor hoef te skaam nie.
Positief van geaardheid, Iemand wat goed versorgd is sonder oordosis grimering en buitensporige juwele,
Iemand wat n vriendelike akkomederende beeld met empatie uit straal. Iemand wat Vertroue by mense uitlok met n sagte glimlag. Wat goeie musiek smaak het en selfs musikaal is en lief is vir sing.Iemand wat ek op kan trots wees aan my sy, wat ek saam mee kan kuier, stap, tuin maak Ontspan en Indien nodig saam kan werk.
Belangrik vir my dat ons met mekaar 100 % heerlik is oor ons huwelik agtergronde, opvoeding ens.
Oneerlikheid, depresiwiteit en negatiewiteit Sal ons verhouding skaad. Ek kom uit n 44 jaar gelukkige huwelik, met n ontspanne huishouding sonder oordosis ornamentjies en fitterjasies, waar ons kleinkinders tuis is en ons nie hoog Heilig lewe nie en waar wedersydse respek van alle belang is.
My wereld is nie aan mekaar gesit van "Ek" & myne en joune nie. Ons is baie belangrik vir my, nodeloos om te se; n mens moet mekaar se eiendom respekteer.

What His Friends Say

Doenditreg hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Richards Bay (Hluhluwe), KwaZulu-Natal, South Africa
Gender:
Male
Age:
69
Star Sign:
Libra
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Slim
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Self-employed
Income:
Solvent

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
44 - 70
Star Sign:
Any
Height:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Widowed
Have Children:
No
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Postgraduate degree
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Solvent
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

Doenditreg has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.