GeenBedrog

69 – Hluhluwe, KwaZulu-Natal, South Africa

0

GeenBedrog

69 – Hluhluwe, KwaZulu-Natal, South Africa

Beginsel vaste Geloof en Realis.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Today

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Geen dubbel standaarde, baie hoee premie op waarheid & regverdigheid & nugterheid ge baseer op die 1933/53 en King James Bybel vertalings.
My beginsel is dat ek 'n sondaar is wat uit Goddelike Genade lewe.
Ras en kultuur gebonde.
Verdra nie leuens nie
Ander mense betaal nie vir my foute nie. Wil niks te doen he met enige iemand wat nie verantwoordbaar Wil wees nie.
Geen, Maar geen plek vir Negatiewiteit en depresiwiteit nie.

About His Ideal Match

Absolute eerlikheid en openlikheid oor haar verlede en opvoeding.
Intelektueel, Netjies en natuurlik versorgd sonder buitensporige mode gure en swaar grimering en "tatooeer merke". Sy moet darem tot n mate gesteld wees op haar postuur en voorkoms. Iemand wat Godvresendheid op gevoed is en verkieslik nie te "Charismaties" van aard is nie.
Ek moet kan trots wees om haar aan my sy te he in goeie gesels kap,
Iemand wat vertroue, empatie en sagtheid uit straal, maar wat beslis is in optrede & besluit.
Ek hou nie van "oor Maat" ornamentjies en prentjies en fitterjasies nie. Ek was 44 jaar gelukkig getroud en gewoond aan n normale netjiese skoon huishouding wat geluk, Liefde & harmonie gehuisves het. Een waar kleinkinders kom en gaan en deel is van my lewe en waar ons lief is vir diere.
N loopbaan agtergrond van sterk administrasie en akkurate rekordhouding help altyd in n huishouding. Verkieslik iemand wat tot n mate finansieel redelik self onderhoudend is. N wyn plaas is nie n voor vereiste nie.

What His Friends Say

GeenBedrog hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Hluhluwe, KwaZulu-Natal, South Africa
Gender:
Male
Age:
69
Star Sign:
Libra
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Slim
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Ask me later
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Ask me later
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Self-employed
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in KwaZulu-Natal, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
55 - 69
Star Sign:
Any
Height:
159cm (5' 2.6") - 180cm (5' 10.9")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Widowed
Have Children:
No
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Solvent
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

GeenBedrog has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.