In His Own Words
About Him
Ek is maar net ek en sal graag tyd wil spandeer met iemand wat rustig en sonder drama is.
Werk vir myself en woon op n smallholding in Gordons Bay, spandeer graag tyd met al ons diere soos, Aplaca's, Emus, Ponies, Springbokke ens.
Ek staan vroeg op en drink in stlite my koffie tot die dag begin, dan werk ons. Saans kyk ek maar iets op TV en gaan slaap om als weer te begin die volgende dag.
Ek is seker nie die vriendlikste persoon nie maar probeer altyd my beste.
Hou nie van stry en moeilikheid soek nie, so wees sag en rustig met asb, soos genoem. Hou nie van drama nie.
Stokperdjies is om besig te wees in Greenhouse en groei groente, ry ook soms motorfiets.
My uitkyk is maklik, vat my soos ek is en ek doen dieselfde.
About His Ideal Match
Op soek na eerlikheid en opregtheid. Iemand om dinge mee saam te doen en te gesels.
Jy moet hou van die natuur en diere.
What His Friends Say
Gordonsbay hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Helderberg (Gordons Bay), Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
183cm (6' 0.0") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Trying to Quit | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
45 - 53 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Gordonsbay has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.


