In Her Own Words
About Her
Ek het n innemende geaardheid. Vriendelik. Mallik om mee te gesels.
Sterk persoonlikheid ,betroubaar, verstandig.
Hunker na liefde en nabyheid van n maat.
Na 2 jaar van alleen lewe is die besef van n nuwe
Lewensmaat hoog op die rang. Hou baie van mooi musiek
Goeie kos maak, tuinmaak. Woon by die see. Het 2 klein hondjies
Hou van rondry in ons land.
Het toendertyd baie oorsee gereis met my werk.
Is baie gesond en nog aktief
Is n kind van die Here. My geloof speel n groot rol in my lewe
Positiewe uitkyk op die lewe
About Her Ideal Match
Moet netjies ,smaakvol geklee wees.
Warm persoonlikheid maklik om me te gesels. Liefdevolle
Persoonlikheid. Opreg en betroubaar.
Hou van musiek lekker eet en gesellig verkeer met vriende.
Hopelik bereid wees om te kom kuier in Port Alfred waar ek woon in n huis
Met n groot tuin.
Om n kind van die Here te wees is belangrik.
Ook soekende vir n nuwe Lewensmaat en weer lief te hê
What Her Friends Say
Ady1adyalfred2 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth (Port Alfred), Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
80 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
177cm (5' 9.7") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Very Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
German; English; Greek; Dutch | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
Anywhere in Eastern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
73 - 80 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
174cm (5' 8.5") - 192cm (6' 3.6") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Ady1adyalfred2 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


