In Her Own Words
About Her
Ek is n baie maklike mens om oor die weg te kom. Ek gaan uit my pad uit (en dit maak my gelukkig) om mense te help waar ek kan en. Ek hou glad nie van mense wat dink hulle is beter as ander of afkyk op mense agv hul kar, huis, werk ens.
Ek kan bietjie skaam en stil wees as ek mense nie ken nie maar sodra ek gemaklik om jou voel, ontspan ek en dan kan ons vir ure gesels, lag (ek lag baie) en tyd saam spandeer.
Agv die laaste 15 jaar van my huwelik, en na die skielike afsterwe van my man, is ek opgewonder om weer geluk te vind en die lewe te begin geniet.
Ek is nie een van daai "Ice princesses"wat niks self kan doen nie. Ek kan baie dinge doen, van braai tot op die kar werk, wasmasjien, tumble drier of microwave regmaak, houtwerk, teels lê, swembad skoonmaak en onderhou, huisverf en nog baie meer maar ek dink nie dit is reg dat n vrou alles moet doen terwyl die man op die bed lê en tv kyk nie.
About Her Ideal Match
Ek is opsoek na iemand wat eerlik en oop met my oor alles kan wees en met my oor enige iets kan komminikeer. Hy moet weet hoe om onvoorwaardelike liefde te gee en ontvang. Iemand wat kies om met my te wees eerder as porn kyk, en wat elke dag kies om n lewe saam te bou en mekaar eerste te sit. Ek wil nie n volwasse man se mamma of voltydse bediende wees nie ( tensy ek vergoeding daarvoor kry🤣) anders help ons mekaar met dinge om die huis.
What Her Friends Say
Taz001 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Welkom, Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
45 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
168cm (5' 6.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
English | |
Other Languages: |
Afrikaans | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Welkom (Free State, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
35 - 48 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
169cm (5' 6.5") - 207cm (6' 9.5") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
English | ||
Other Languages: |
Afrikaans | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Taz001 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
