In Her Own Words
About Her
Ek is iemand wat God eerste plaas in my hart en ek vetrou Hom met my toekoms. Ek is saggeaard, gee verskriklik baie om en het baie om te gee. Ek hou van diere, die natuur, stilte, opregte mense en diep gesprekke. Ek is ‘n baie oopkop mens maar ek waardeer nog ‘n man wat wil betaal, vir ons beplan en ‘n deur oophou vir my.
About Her Ideal Match
Die belangrikste vir my is ‘n man wie ook God eerste plaas in sy hart. Dit is ook belangrik dat my pasmaat homself ken en getrou bly aan homself. Ek soek ook ‘n man wat reg is vir trou en ‘n lewe saam bou. Dit is vir my baie belangrik dat hy ook kinders wil hê. Ek sal dit baie waardeer as my pasmaat nog outydse maniere het en vir my wil betaal, beplan en goed doen soos ‘n deur vir my oopmaak of my eerste laat stap.
What Her Friends Say
Vanessa said...
Ek praat uit my hart uit sodat Savannah die grootste kaans het om haar perfekte sielsmaat te ontmoet. Savannah het 'n pragtige geaardheid wat pas by haar pragtige gesig. Sys standvastig met vaste beginsels en het 'n besonderse liefdevolle siel. 'n Omgee mens, ook vir God se skepping, die natuur en diere. Sy is hoogs intelligent en weltertale, maar partykeer sien sy haarself vir minder as wat sy is. Syt 'n hart van goud. As jy haar het in jou lewe, is jy gesort for life. Sy is naby aan God met sakke vol empatie. Die maat waarna sy soek moet regtig besonders wees en self deur God gepluk wees om saam met haar te staan deur sonskyn en reën. Hy moet soliede waardes hê, standvastig en eerlik wees. 'n Gesonde liggaam en gees is belangrik vir Savannah en sy hou van in die natuur wees, vryduik en stap. Sy hou van die fyner goed in die lewe, versorg haarself goed en verwag ook dat haar sielsgenoot na homself kyk. Haar eindbestemming is 'n lewenlange huwelik en sy wil baie graag kinders hê. Vir nou het sy 'n hond en 'n kat. Sy soek nie iemand wat verslaaf is aan drank nie en verkieslik nie rook nie.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
26 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
168cm (5' 6.1") | |
Body Type: |
Ask me later | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; North-West; Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
28 - 35 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Sense of Humour: |
Witty |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
A wallflower |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Outspoken; Realistic; Silly |
Valued Qualities: |
Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Patience |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Walking on the beach |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Religious; Romance |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Dramas; Movie Channels; Nature / Wildlife |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Art Films; Black & White / Silent; Comedy; Cult Classics; Drama; Romance |
Interests: |
Gardening; Reading; Yoga |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Dancesport; Horse Riding; Ice Skating; Scuba diving; Walking |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I work part-time |
Pastimes of choice: |
Spending time with the family |
Time Online: |
Once or twice a week |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Cat(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Horse(s) |
Turn-ons: |
Assertiveness; Dancing |
Turn-offs: |
Power; Thrill seeking |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Hopeful |
Honesty: |
Extremely |


