In Her Own Words
About Her
Ek is n persoon wat baie regverdig is ek het werklik n goeie sin vir humor en n goeie vrou en vriendin by gesê. Ek Kan kos maak maar is nie vir naaldwerk nie ek hou van toer maar nie berge uitstap nie eerder kuier saam met mense vir wie ek lief is, ek hou van plaas lewe en plaas dorpies.Die dae van trou en begin met n huisgesin is verby ek soek iemand wat werklik my vriend Kan wees en dalk moontlike verhouding en n man wat glo aan ons Skepper soos ek
About Her Ideal Match
n Man wat stewing gebou is al is hy bietjie oorgewig verseker n intelegente man asb as jy leuns vertel n groot Nee n sterk drinker asb NEE ek Wil darem spog met jou by my kinders as jy rook is reg.Iemand wat lief is vir diere vertel ɓaie van jou so dit sê jy is ook lief vir kinders Ek soek n man wat werklik n liefde het vir mooi dinge in die lewe as jy n man is wat n gewone lewe het is dit reg geld is nie n faktor by my nie solank jy net onafhanklik is soos ek en as jy n boer is kan jy maar op jou skapie se rug my uit neem vir ete
What Her Friends Say
wendy1968 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion (Pretoria), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
57 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Red | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Ask me later | |
Other Languages: |
Afrikaans | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
62 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
A few extra pounds | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Red | ||
Eye Colour: |
Brown | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
wendy1968 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
