In Her Own Words
About Her
Ek is 'n positiewe mens. Hou van die buitelug. Hou daarvan om gesond te lewe, sport te be-oefen (hike & draf). Ook om te help waar ek kan, ek 'doen' eerder voor ek in beheer is van 'n situasie. Ek love my kleinkinders en glo hulle is die beste ooit :) Ek is ook 'n diere mens. Ek hou van eerbaarheid so daarom kan ek met eerlilkheid sê dat ek nie mal is om kosmaak te maak nie ... maar sal dit doen as ek moet :) Ek love Suid-Afrika en glo jy maak die beste van 'n saak al is hy hoe sleg. Ek hoor graag van jou!!
About Her Ideal Match
As ek my metgesel sal moet beskryf .... beslis 'n omgee mens wees, eerlik wees, nie 'judgemental' oor als wees nie, positiwiteit is beslis ook 'n plus punt. Belangstelling in sport sal cool wees. As jy kan kosmaak dan sal dit natuurlik awesome wees :) As jy die persoon is wat bereid is om nie op te gee na die 1ste, 2de, 3de en vele meer 'opdraende' wat in 'n verhouding is nie, sal dit awesome wees!! Dan ...... kommunikasie .... die belangrikste van als. Dit maak die lewe soveel makliker.
What Her Friends Say
Madeliefie55 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
George, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
65 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
155cm (5' 1.0") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Western Cape; Eastern Cape; Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
60 - 78 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 192cm (6' 3.6") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Madeliefie55 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


