PikkewynPikkewyn
Pikkewyn

41 – Springs, Gauteng, South Africa

PikkewynPikkewyn
2
4

Pikkewyn

41 – Springs, Gauteng, South Africa

Kom ons skryf ons eie hoofstukke met skoon blaaie!!

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Today

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is baie spontaan en altyd op vir nuwe uitdagings wat opkom. Ek soek iemand wat lewelustig is om nuwe dinge te doen en memories te maak. Familie is vir ny baie belangrik. Love die buitelewe en veral goeie tye met vriende en familie om n vuur. Kan lekker geselsig wees en volgens my seuns maak ek die lekkerste kos.. Hahaha ja ek het twee seuns en ons doen goed. As jy kids het great ek kyk na ander se kids soos my eie. Eks ook mal oor onse ou mensies. Ja ek het tattoos en gaan nog n paar kry. Ek hou van gym toe gaan voor werk en rustig te wees met gelieftes na donker. Eks nogals easy going, maar sal verseker tot die dood baklei vir wat myne is. Ek hou veral van pool speel swem, lang stappe vat en ek hou van gewere skiet. Bietjie van n tomboy as jy so wil se. Maar die dame is daar waarna jy soek.
Ons lewensklokke tiek tiek tiek net verby, ek wil my tyd saam iemand spandeer wat so mal is soos ek. Want niemand is more belowe nie.

About Her Ideal Match

Ek soek n man wat sy grond kan staan as fit kom by sy huis se dinge. Ek glo dat die man hoof van die huis is ja maar God is die main kokkedoor in die huis. Eerlikheid is die grootste ding vir my. Van dag een af moet daar oopkaarte gespeel word van wie ons is. En dan vat ons dit van daar.Moet self vertroue he in homself en self respek. Respek is vir my n baie goeie ding solank dit van albei kante kom. Moet hardwerkend wees en trots wees op wat hy doen. Ek is game om enige iets nuuts te probeer, as ek dit nog nie getry het bie sal ek verseker dit doen ja. Die ding wat die verhouding sal vernietig is oneerlikheid en disrespek.

What Her Friends Say

Pikkewyn hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Springs, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
41
Star Sign:
Leo
Height:
150cm (4' 11.1")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Other
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Eastern Gauteng (Gauteng, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
36 - 65
Star Sign:
Any
Height:
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
A few extra pounds; Stocky
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Enough
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Pikkewyn has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.