In His Own Words
About Him
Dis nou al 48 jaar, 1 plastic ballerina, 1 vuil hippie, 1 violent vegan, 1 awesome laatie en 34 lande later en ek convince myself nogsteeds elke dag dat jy bestaan. Ek soek jou in die slang oe van koue botox Barbies en projekteer jou warm sag verstaan op hartelose robots. Ek wil jou die geheime vertel wat ek weet, stry of god rerig betaan, kak jokes maak en sarkasties flirt met jou. Ek wil jou terg en saam jou so lag dat ons snak na asems. Ek wil jou trane proe en jou in klein slukkies drink en stadig myself in jou verloor, maar oor en oor in ons vind.
About His Ideal Match
Dis alles in jou oe en ek sal weet. Ek sal jou herken somehow. Ek wil movies pause en conspiracies explore. Ek bloei in killer midnight poems wat niemand lees nie en net jy sal vang. Ek rol vir 1 en rook aleen in ons hammock wat klaar reg hang. Ek het opgehou drink vir altyd vir jou. Ek hou myself skoon vir jou. Ek bou myself op vir jou. Ek slay my demons in die donker en face die kinks in my armour nou sodat wanneer jy hier langs my in die lig staan, ek alles en meer kan wees wat jy nog altyd wou gehad het. Waar is jy?
What His Friends Say
skemer13 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Boksburg, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
48 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Hebrew | |
Religion: |
Agnostic | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Artistic / Musical / Writer | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
30 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 177cm (5' 9.7") | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans; English; Hebrew | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
skemer13 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.




