Kalahariklong

52 – Paarl, Western Cape, South Africa

1
0

Kalahariklong

52 – Paarl, Western Cape, South Africa

Man van vele talent

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Hier kan ek baie se maar op die ou einde gaan die regte persoon weet...so in n paar woorde :
my Skepper kry al die eer
My sukses en my hele lewe is aan HOM te danke
Ek eerbiedig die sabat (matt 28). Ek is Hartseer oor my slegte dade wat teenstrydig met Sy wet en wil is
Ek is lief vir my mense ,my hond en my paar vriende is vir my kosbaar...
Ek bid Vir n goeie maat wat vir my sal wees soos ek vir haar sal wees...
Ek het nie kinders nie..so kleingoed is vir my kosbaar...dankbaarhied en vergenoegtheid is my moto...die res kan jy self van my leer as dit sover vorder

Ek kan als doen..letterlik maar ek verkies om sekere goed nie meer te doen nie. Ek is netjies op myself en my plek is skoon en georganiseerd ..ek is besig om my huis te verkoop om n nuwe te bou..sal graag n vrou se hand daarin wil sien...Eks nie pervek nie maar ek sal vir die regte persoon n wonderlike maat wees...ek werk hard en wil lekker tye met iemand deel.. iemand wat van kamp en 4x4 roetes hou..iemand wat nie gril vir als om haar nie..ja natuurlik verwag ek nie jy moet n slang of n goga vang nie , dit sal ek doen...ek was lank alleen en ek het hartseer beleef...maar deur die jare het ek geleer...ons verdien almal nog n kans...maar jy kan ook nie jouself verloor nie...so as iemand op hierdie ouderdom geld of weelde noem is dit n ?..ek leef goed...maar ek leef plat op die aarde..dis net beter so
Liefde en al die mooi dinge soos n vars veldblom kan ek gee en ek gee dit uit my hart...
My hond is happy en vet en het goeie maniere.Dit behoort iets te se lol

Ek hoop jou droom(gebed) word waar...maar n droom sonder gebed is geen droom..

Die toekoms lê onbekend voor, gister is verby en asb los hom daar, en vandag is jou kans..neem dit ...jy kan niks verloor nie. Laastens ek neem voor om n goeie maat vir die persoon te wees ..ek gaan nie my lewe opgee nie maar ek sal verseker vir jou n spesiale plek in my lewe en my hart gee...jy sal Ons Vader se prinses in my lewe wees en so behandel word...ek is blank en verkies n blanke dame.

About His Ideal Match

Jy sal weet as jy die gevoel kry..
Jy sal weet as jy nie pas nie
Jy kan my nie verander nie..ek sal self as ek wil
Jy weet as jy verkeerd was ,jy weet om sagkuns jammer te se.
Jy gaan my nie om die bos lui nie..tensy jy my wil vang
Jyt jou mooi sagte hart en ek sal jou op my hande dra. Jy kan hoor as ek jammer se en jy kan vergewe. Jyt nie n koffer vol ou haat in jou hart nie...jyt jou tyd gebruik om gesond te word van jou verlede...jy bring jou ware begeerte vir my en ek help jou om dit te kry... jou kinders het die vermoë om respek vir aandag en liefde te veruil. En jou bybel lê gereeld op jou bors as jy slaap...jyt n kalmte oor jou terwyl jy lekker kan dans. jyt n begeerte om mooi te lyk vir die spesiale oomlik en soms jou vuil moderige voetjies in my hande onder die kraan af te spoel. Jy moet soms iewers alleen iets doen maar jy wil eintlik nie...jy wil he ek moet vir jou die mooi plekke in ons land wys...soms tussen mense en soms stok siel die 2 alleen..jy kan jouself besig hou as ek werk of self jou eie projekie saam met my doen.jy wil met jou kop op my bors lê as jy moeg is en wil my met baie liefde bedref...jy wil verstaan as ek nie in dieselde goed belangstel nie terwyl jy sien ek probeer om jou jou sin te gun...jy hou van om self goed te doen...jy het seker geleer om te gee soos jy neem...mmm jy is verbaas om n wonderwerk vol wysheid te sien en jy gaan bedref word as jy hom toelaat..hy gee altyd sy als...wees verseker...hy ken die vrou wat die bybel van praat en hys bewus van hoe hy haar moet behandel...lang lys maar niks om oor te bekommer nie...dit is maar net jy. Niemand het dit ooit regtig raakgesien nie...

What His Friends Say

Kalahariklong hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
Namibia
Location:
Paarl, Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age:
52
Star Sign:
Taurus
Height:
185cm (6' 0.8")
Body Type:
Slim
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities
Have Children:
No
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Self-employed
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
Namibia; South Africa
Location:
Namibia; South Africa
Gender:
Female
Age Range:
30 - 56
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 183cm (6' 0.0")
Body Type:
Slim; Average; Curvaceous
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
No; Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I wear glasses
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Realistic
Valued Qualities:
Compassion; Devotion; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Kindness; Mercy; Moderation; Self-control; Tolerance
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Country & Western
Reading:
I enjoy it
Books:
Business; Science / Technology; Self-help
TV Shows:
Educational; Motoring; Reality shows; Sport
Movie Preferences:
Documentary; Romance
Interests:
Auto repair; Gardening; Making Music; Woodworking
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Camping; Dancesport; Motorsport; Rugby
Food
Cooking:
I cook rather than starve
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I should have a bed in my office
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a sister
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Dog(s)
Turn-ons:
Dancing; Intelligence; Long hair; Showing affection in public
Turn-offs:
Tattoo(s)
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Cabin in the mountains
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating:
Hopeful; Curious; Embarrassed; Excited
Honesty:
Extremely