In Her Own Words
About Her
Ek het n positiewe uitkyk op die lewe. Ek hou van rustigheid en lekker geselskap. Ek kan lekker kuier en dans maar verkies n rustige braai. Kan lekker kosmaak en hou daarvan Ek is baie kunstig en hou van vlooimarkte. Ek is adhd so hou myself altyd besig met iets kreatiefs. Is mal oor diere en my kleinkind wat by my bly. My uitkyk oor die lewe is, pak die bul by die horings en jy sal andet kant uitkom. If life give you lemons, drink tequila😁
About Her Ideal Match
Ek sal kyk na iemand wat na homself kan kyk. Trots wees op homself. Nie gaan le as die lewe tuff raak nie. Iemand wat van aanraking hou. Ek soek iemand wat die lewe saam my kan geniet. Oneerlikheid en geen self respek sal enige verhouding vernietig. N verhouding is n 100% van altwee kante af. Ek is nie jou ma nie en ook nie jou geld boompie nie. Jy hoef nie tonne geld te he nie maar ten minste jouself maandelik kan ondethou
What Her Friends Say
Kosmos_26 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
56 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
162cm (5' 3.8") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Ask me later | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
49 - 66 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Kosmos_26 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



