In Her Own Words
About Her
Ek is spontaan, vriendelik, opreg met 'n sensitiewe aanvoeling vir die estetiese, etiese, spirituele en filosofiese vraagstukke in die lewe. Ek is toegeweid aan die belangrike mense en diere (en sommer alles) in my lewe en ek verwag dieselfde toeweiding, respek en waardering van die belangrike mense wie ek in my lewe toelaat. Ek het my PhD in filosofie, nie omdat status en aansien vir my belangrik is nie, maar omdat ek geestelik wil groei en myself voortdurend wil transformeer en transendeer. Ek het ook wyd gereis in Europa en die Skandinawiese lande het my hatt gesteel. Integriteit, eerlikheid, n goeie opvoeding en 'n skoon omgewing is vir my uiters belangrik. Die see, watervalle en woude het vir my 'n spesiale bekoring en ek hoop dat die élan vital my weer daarheen sal lei.
About Her Ideal Match
Opreg, sensitief, ondersteunend. Hy moet hou van 'n skoon, netjiese en mooi omgewing. Spontaniteit en vriendelikheid is belangrik. Hy moet 'n liefde hê vir diere en vir die natuur en moet ingesteld wees op sy voorkoms en self-ontwikkeling.
What Her Friends Say
LilaS hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Menlo Park), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
170cm (5' 6.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
PhD / Post Doctoral | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
South Africa; New Zealand | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
50 - 56 | ||
Star Sign: |
Taurus; Cancer; Sagittarius; Aquarius; Pisces | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 183cm (6' 0.0") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Buddhist / Taoist; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
LilaS has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



