phoenixgirltjie

47 – Boksburg, Gauteng, South Africa

0

phoenixgirltjie

47 – Boksburg, Gauteng, South Africa

Phoenix hart; geval gebreek herstel. Maar ek brand nie v almal

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is lojaal eerlik en thoughtful. Amper tot eie detriment. Ek was seer gemaak en weet hoe dit is Sal nooit op rebound gaan of mense gebruik nie. Oop oë vriendskap. Ek kies jou v wie jy is core..nie wat jy het of jou sosiale stand nie. Eks ñ diere liefhebber en natuur persoon, eie kinders en baie lief v kinders. Sterk sin v humor kan sarkasme hanteer. Baie sterk en onafhanklik groot gemaak(enigste kind). Eks n prinses op haar eie perd met haar eie swaard. Maar nog Baie feminine. Eks nie impulsief nie maar avontuurlustig. Hou glad nie van skinder en fake wees. Haat leuens en bedrieers, sesde sintuig ken hulle gou uit. Ek Kan met enige iemand gesels en iets in gemeen kry. Eks ñ ambivert... enig iets anders vra. Eks Baie oop. Ek is n posetiewe optimistiese persoon maar wat hartseer en verlies en rou ken. Dis nie wat jy deur gaan nie..dit is alles in die feit Dat jy deur dit beweeg ... jy leer ..opstaan en aangaan. Baie logies maar romanties ook. Ek glo woorde is goed maar Dade wys jou ware intensies. As jy jok Sal ek jou nooit weer vertrou nie. Wees eerder eerlik. Ek is tweetalig groot gemaak en ek sien die core persoon raak. Sal nie sê eks 200% gevestig in lewe nie. Daars altyd plek v verandering en verbetering. 90% is ek mee gelukkig en tevrede met my lewe. Eks in die proses te skei. Baie lang storie. Uiteinde. Dit is verby. Al amper oor ñ jaar. Ek het gerou ek was op verneuk. Ek het vergewe. Hy is nog in my lewe maar letterlik net v die kinders. Ek hou dit amicable want ek was lief v hom gewees. En hy is die pa van my kinders. Maar ek en hy, teveel leuens seer en bedrieg v herstel. Ons het ook n besigheid saam maar word ontbind. En dit is wat Wie ookal met my vriende maak moet besef. Ek doen niks om my ex te spite of jaloers te maak nie. Eks opsoek na vriendskap miskien meer..maar dit is n proses. Ek wil my en my kinders se lewens verryk en opbou met konneksies. Vriendskapkringe ens. Baie belangrik. Dankie

About Her Ideal Match

Utters lojaal, tot die dood toe eerlik. Gemotiveerd, optimistic, Kan low mood wees party maal maar gou weer reg. Passie vir God, diere, natuur vir lewe. Moet my kinders Kan ten volle aanvaar as deel van my. Op die stadium is hulle my hart klop.
Verstaan ek vertrou nie vinnig nie. Of dit vriendskap is of langtermyn, stability it is belangrik. Moet naself Kan kyk finansieel. Kan sterk genoeg wees in persoonlikheid Dat ek hom Sal laat Lei.. maar nie n manipuleerder en kontroleerder. Sin vir humor. Moet aktief wees..Kan gaan stap of Kamp of saam met kids speel of net saam my iets gaan doen. As jy ñ gamer is en games speel leer my Dan sodat ek saam Kan game. Maak my deel van jou lewe..moenie my laat voel Dat jy dinge weg steek of dele van jou lewe geheimsinnig hou. Ek vind dit nie aantreklik nie.
Vernietig n verhouding? Leuens en geen kommunikasie. Negative jaloesie amper n manipulasie of control. Omdat ek intuitive is enige anterior motives...

What Her Friends Say

phoenixgirltjie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Boksburg, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
47
Star Sign:
Leo
Height:
164cm (5' 4.6")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Separated
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Ask me later
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Ask me later
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Centurion; Cullinan; Pretoria; Benoni; Boksburg; Bronkhorstspruit; Kempton Park; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Midrand; Modderfontein; Randburg; Sandton; Heidelberg; Johannesburg (Gauteng, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
40 - 58
Star Sign:
Any
Height:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
Latino/Hispanic; Middle Eastern; White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long; Straight
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
Pierced ears; Navel ring
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Outgoing; Realistic; Sarcastic; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humour; Moderation; Patience; Self-control
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Black
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks
Music Preferences:
Classical; Gospel / Religious; Opera; Pop / Top 40; Rock
Reading:
I love it
Books:
Crime; Fantasy; Fiction; Horror; Mystery; Non-fiction; Religious; Romance; Sci-Fi; Science / Technology
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Game shows; Movie Channels; Nature / Wildlife; Sci-Fi; Sport
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Comedy; Drama; Horror; Mystery; Romance; Sci-Fi
Interests:
Board games; Card games; Computer & video games; Cooking; Gardening; Healthy living; Photography; Reading
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Athletics; Birdwatching; Body building; Camping; Cricket; Cycling; Gymnastics; Hiking; Horse Riding; Motorsport; Mountain biking; Rock climbing; Rugby; Running; Walking
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Doesn't matter; Italian; South African
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
I'm on several hours a day
Take Drugs:
Never
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm in the middle of a divorce
Willing to Relocate:
Not at all
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Reptile(s); Rodent(s)
Pets (Like):
Exotic pet(s); Fish; Horse(s)
Turn-ons:
Intelligence; Showing affection in public; Sarcasm
Turn-offs:
Erotica; Skinny dipping; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a week
Politics:
I have no interest in politics
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating:
Nervous; Hopeful; Curious
Honesty:
Extremely