cola

23 – Johannesburg (Meyerton), Gauteng, South Africa

0

cola

23 – Johannesburg (Meyerton), Gauteng, South Africa

'n Jong mamma met n gees wat nooit sal still le nie.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is iemand wat met alles binne my mense lief het. As ek iemand lief het, love ek deeply.

Ek is so bietjie gekneus en gekraak maar ek sal altyd my alles insit.

Ek hou van mense se siel uit trek en ek maak soms dom grappies op ongepaste tye, maar flip, die familie braai sal darm maar boring sonder my wees 😋

Ek hou van my "me-time" maar ek hou nog meer van quality time saam my mens.

Ek sien myself aan as lojaal, dit is deel van my natuur om te nurture, so maak jou gereed om te voel soos 'n King😉

Ja ek is so bietjie broken, en ek gaan jou dalk mal maak, maar as jy braaf genoeg is om 'n kans te vat met my, kan ek jou guarantee dit gaan die beste roller coaster ride van jou lewe wees!

My kinders is my lewe en ek soek graag iemand wat dieselfde liefde vir my kinders sal gee en dieselfde denkwyse met my sal deel.

About Her Ideal Match

Ek is opsoek na iemand wat dieselfde tyd en energie in die verhouding in sit as wat ek doen.

Ek is baie groot op eerlikheid van dag 1 af. No hidden skeletons in the closet. ASSEBLIEF

Ek hou van nuwe dinge aan pak en nuwe plekke sien. Ek sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat n lus het vir die lewe en wat weet wat hy soek.

n Dealbreaker vir my is enige vorm van addiction. Ek het my fair share gehad met hoop en bid vit verbetering in iemand se lewe, so as jy sukkel met iets wat jy self weet is nie goed vir jou nie, asseblief los my profiel sommer dadelik uit😘

Ek soek n leier en n safe space, as ek vanaand na werk bietjie by jou wil vent (want watse vrou doen nie) wil ek graag voel ek word gehoor en raak gesien, en ek belowe jou ek sal dan nie in jou koffie spoeg nie 🫣

What Her Friends Say

cola hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Johannesburg (Meyerton), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
23
Star Sign:
Aries
Height:
Ask me later
Body Type:
Average
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Ask me later
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Haven't completed high / secondary school
Occupation:
Other
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
25 - 35
Star Sign:
Any
Height:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Black; Greying; Shaved
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Enough
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

cola has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.