In Her Own Words
About Her
Ek is n independent persoon. Ek gee te hard om, ek lief te hard met siel en gees, ek is soms bietjie too much. maar ek het n hart van goud, ek hou van die bos, dans, gesels, en soms net stil sit en oor die tuin uitsig kyk, ek Kan nie movies kyk nie, ek hou van cuddle maar ek is nie n coat hanger nie. my passie is kinders en ek is altyd almal se mamma. ek hou nie van fake mense nie, besitlike mense nie, ek het n Klein sirkel want trust kom net eenkeer as jy vir my lieg is dit verby...... ek wil volwasse mense Ken nie insecure mense nie, my lewensuitkyk is rule no1. don't be a doos, en as jy nie hou van wat jy sien nie kyk weg. neem in ag ek is n pleegmamma van 2 kinders.
About Her Ideal Match
ek soek iemand wat by hulle self Kan wees, en saam met my wees, eerlikheid, en verstaanbaarheid, ek soek old school liefde nie woeps waps bed toe nie, n verhouding Sal werk as die Ander persoon eerlik is, opreg is en my net Sal lief he soos ek is, ek is moeilik om lief te he omdat ek alles voel, en my kinders is my alles, ek wil my dag met my maat deel en ek wil gesels, ek wil Dans saam my maat, soms in die reen soos n kind. ek soek sagte liefde en glo soos n kind. as iemand besitlik is, demanding is, aggresief is Sal ek onmiddelik weg loop as iemand vir my lieg of nie regtig opreg is nie. ek speel nie in sake van die hart nie
What Her Friends Say
Spokieliefde hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
46 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
155cm (5' 1.0") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Spiritual, but not religious | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female; Male | ||
Age Range: |
46 - 54 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 140cm (4' 7.1") or shorter | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Spokieliefde has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


