SagteSpoor

50 – Randburg, Gauteng, South Africa

1
0

SagteSpoor

50 – Randburg, Gauteng, South Africa

Plaasmeisie in die stad - sag van hart, sterk van gees

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Today

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

’n Plaasmeisie in hart en siel, al woon ek nou in die stad. Opreg, eerlik, lojaal, plat op die aarde en geanker in my geloof. Ek is lief vir die natuur en diere, kamp en stap, ’n goeie boek, kombuis-eksperimente, of sommer net langs ’n vuurtjie ontspan.

Vir my begin ware vriendskap en liefde waar mense veilig genoeg voel om net hulself te wees — dit is vir my baie belangrik. Ek hou van goeie geselskap en diep gesprekke, maar lag net so graag. Ek is redelik onafhanklik en hou myself besig met allerhande stokperdjies en projekte, maar terselfdertyd wil ek ook graag die mooi tye met iemand kan deel en saam herinneringe bou.

Ek’s nuuskierig oor jou stories, stokperdjies en passies — dit wat jou oë laat ophelder wanneer jy daaroor praat. Ek luister graag en by my kan jy veilig jou hart oopmaak. My omgee is opreg en onvoorwaardelik. Ek leef uit my geloof in dankbaarheid en integriteit.

About Her Ideal Match

My ideale pasmaat is emosioneel volwasse, selfversekerd en standvastig — iemand by wie ek veilig kan voel. ’n Man met wie ek kan lag, droom, filosofeer, saam die lewe beleef (die hoogtepunte sowel as die laagtepunte) en herinneringe bou.

Ek respekteer ’n man met goeie waardes wat doelgerig deur die lewe gaan. Eerlikheid, integriteit, konsekwentheid en ’n goeie sin vir humor is vir my belangrik. Hy waardeer diep gesprekke, maar weet ook hoe om die lewe lig en eenvoudig te geniet, en verkies betekenisvolle konneksie bo oppervlakkige aandag.

Dit is vir my belangrik om ’n man te kan respekteer en na hom op te kyk — iemand wat kan lei sonder om te beheer of domineer, sterk is sonder hardheid. Ek hou nie van drama of chaos nie — die lewe is eenvoudig te kort daarvoor.

Bonus-punte as jy van diere hou — en ’n bietjie geduld het met ’n vrou wat altyd een of ander projek of stokperdjie aanpak 😉

What Her Friends Say

SagteSpoor hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Randburg, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
50
Star Sign:
Gemini
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Long-term
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Ask me later
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Namibia; South Africa
Gender:
Male
Age Range:
45 - 60
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

SagteSpoor has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.