LoveBunny95

30 – George, Western Cape, South Africa

0

LoveBunny95

30 – George, Western Cape, South Africa

Liefdevolle Vrou opsoek na geluk

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is n mamma van n wonderlike twee jarige seuntjie wat opsoek is na iemand wat my weer sal laat glo dat daar ware liefde daar buite is.

Ek het n sagte hart wat omgee vir ander en nie kan terugstaan en kyk hoe mense swaarkry nie. As my mede mens iets nodig het probeer ek help hoe en waar ek kan.

Ek was vir 8 jaar saam een man wat my hart in flenters gebreek het dat al goeie ding wat daaruit gekom het is my kind.

Ek hou van die buitelewe en die see is my happyplace. Ek is n biejie gewigtig maar hoop om my lyf terug te kry. Ek is ‘n emosionele eeter so agv die dinge wat gebeur het het ek meer gewig opgetel

MAAR nou is ek ek reg om my lewe terug te vat en oor te begin. Naweke gaan hou ek piekniek saam my kind by die parkie en doen ons arts en crafts by die huis maar ek wil ook iemand he om die lewe mee te deel dat alles nie net my kind is nie.

Iemand wat vir my ook iets sal beteken en wat my sal respekteer.

About Her Ideal Match

Ek soek iemand wat my kind sal aanvaar as deel van my lewe en nie sy Pa sal probeer vervang nie maar eerder as n tweede Pa dien

Iemand wat saam my sal gaan stap in die natuur, mooi plekke besoek en net die lekker dinge van die lewe sal geniet.

Ek wil met respek behandel word en nie as verskil op geskree word en vertel word hoe sleg ek is nie. Iemand wat nooit vir my sal jok nie.

Jok is n no-go ek was al soveel keer deur oneerlikheid seergemaak en voel dat beide partye gelyk is en respekteer moet word.
As jy my goed behandel sal ek my hele hart oopmaak aan jou maar ek val baie gou vir iemand en my hart is maar sensitief.

What Her Friends Say

LoveBunny95 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
George, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
30
Star Sign:
Scorpio
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Catholic
Relationship Status:
Separated
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in Africa
Location:
George (Western Cape, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
30 - 34
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Brown; Green
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated
Have Children:
Yes, not living with me; Yes, living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

LoveBunny95 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.